Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 16 Februarie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val weg met rugby: Perth, bekend vir sy sterk ondersteuning van die Springbokke, sal in September die wêreldkampioen se gasheer wees vir die Mandela-uitdaagplaat teen Australië. Dit is een van ses tuistoetse wat Rugby Australië vir die Wallabies […]