Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 17 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Openbare Beskermer onttrek haarself aan ‘n ondersoek na die salarisverhoging van die Sekretaris van die Parlement# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika het ‘n daadwerklike groeiplan nodig# En die Godfather-ster Robert Duvall is op 95-jarige ouderdom oorlede Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]