Nuus 14:00
BULLETIN 17 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Vergadering verleng weer die ad hoc-komitee se sperdatum# Soil of Africa vra die ontplooiing van die Weermag in Tshwane se townships om misdaad te bestry# En krieket: Nieu-Seeland is deur na die Super Agts van die T20-Wêreldbekertoernooi met ‘n oorwinning oor […]