Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Vergadering oorweeg ‘n versoek vir die verlenging van die ad hoc-komitee se ondersoek
# Vier moontlike bek-en-klouseergevalle word in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap getoets
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê Trump wil die oorlog tussen Rusland en Oekraïne vinnig beëindig
# En rugby: Drie Suid-Afrikaanse vroue-skeidsregters is ingesluit by twee Sesnasies-kompetisies vir vroue
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………