Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 31 Julie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Zimbabwe bestee meer as 79-miljoen-rand aan terugkerende landsburgers# Die ANC vesoek Suid-Afrikaners om die naweek te registreer om te stem# En Hamas het ingestem om heeltemal te ontwapen in Gaza Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………