Skip to content

DA bekommerd oor korrupsie in munisipaliteite ná inhegtenisnemings in Emfuleni [KLANK]

# Die DA se burgemeesterskandidaat in Emfuleni, Solomon Chabalala, sê die inhegtenisneming van sewe werknemers wat inwoners glo laat betaal vir onwettige heraansluitings, beklemtoon diepgewortelde korrupsie. Hy het aan Newzroom Afrika gesê daar is ‘n gebrek aan politieke wil om die Gautengse owerheid reg te ruk, aangesien swak gevolgsbestuur en onvoldoende interne beheermaatreëls werknemers toelaat om saam te span met inwoners en diensverskaffers. Hy sê die finansiële krisis vererger namate elektrisiteitskuld styg:

ENG-ChabalalaOnElectricity