# Die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi wou na bewering verlede week uit die hofselle ontsnap om sy verhoor te ontduik. Die staat staan sy vierde borgtogaansoek in die Johannesburgse Landdroshof tee en sê inligting wat op 20 Augustus ontvang is, dui daarop Mogotsi was van plan om homself as ‘n korrektiewe beampte te vermom en uit […]
# Die DA vra ‘n breër ondersoek na korrupsie by Emfuleni Munisipaliteit nadat vyf werknemers in hegtenis geneem is oor bewerings van bedrog, diefstal en peuter met noodsaaklike infrastruktuur. Kingsol Chabalala van die DA sê die polisie beweer die verdagtes het hulle as amptenare voorgedoen om elektrisiteit aan te sluit, en toe die fooie in […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê Suid-Afrika se munisipaliteite moet dringend infrastruktuur, finansiële bestuur en basiese dienste verbeter om beleggings te lok en ekonomiese groei te ondersteun. Hy het by die Simposium vir Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad gesê, betroubare water-, elektrisiteits-, sanitasie- en afvaldienste is van kritieke belang vir […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, vra gemeenskappe om infrastruktuur te beskerm en vir dienste te betaal. Dit volg terwyl die regering sy samewerking met die privaat sektor voortsit om infrastruktuurontwikkeling in die land te verbeter. Zikalala het tydens die simposium oor volhoubare infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad aan die SABC gesê gedeelde […]
# The Johannesburg Magistrate’s Court has heard that North West businessman Brown Mogotsi allegedly planned to escape from court cells last week to evade trial. Opposing his fourth bail application, the state says information received on August 20 indicated Mogotsi intended disguising himself as a correctional officer and walking out of the cells. Officials reportedly arranged […]
# Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa says South Africa’s municipalities must urgently improve infrastructure, financial management and basic services to attract investment and support economic growth. Speaking at the Sustainable Infrastructure Development Symposium in Cape Town, Hlabisa says reliable water, electricity, sanitation and waste services are critical to investor confidence. He says […]
# Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat beamptes van die Taktiese Reaksie-eenheid van die Johannesburgse Metropolisie gister onwettige vuurwapens in Lufhereng, Gauteng, onderskep het. Woordvoerder Xolani Fihla sê beamptes het reageer op inligting oor ‘n vuurwapentransaksie wat met ‘n voertuig verbind was en die voertuig afgetrek. Die polisie het ‘n geweer met ‘n magasyn, […]
# President Cyril Ramaphosa sê beter voorbereiding van infrastruktuur-projekte kan Suid-Afrika help om meer beleggings te lok en bouprojekte te versnel. Hy het die hoofrede aanlyn gelewer op die vyfde Volhoubare Infrastruktuur-ontwikkelingsimposium in Kaapstad. Ramaphosa sê te veel projekte word vertraag omdat dit nie behoorlik voorberei of befonds is nie. Hy sê sterker beplanning en […]
# President Cyril Ramaphosa says better preparation of infrastructure projects can help South Africa attract more investment and speed up construction. He virtually delivered the keynote address at the fifth Sustainable Infrastructure Development Symposium in Cape Town. Ramaphosa says too many projects are delayed because they are not properly prepared or funded. He adds stronger […]