# Die Wes-Kaapse regering het onlangs 300 fietse aan meer as 40 skole in sewe munisipaliteite oorhandig. Die skole is in Saldanhabaai, Bergrivier, Drakenstein, Witzenberg, Breedevallei, Stellenbosch en die Stad Kaapstad. Premier Alan Winde sê hierdie jaarlikse inisiatief het ten doel om ‘n fietsrykultuur te bevorder, bewustheid van padveiligheid te kweek en verantwoordelikheid onder alle […]
# Vyf vermeende dwelmvervaardigers sal na verwagting vandag in die Krugersdorpse Landdroshof in Gaueng verskyn. ‘n Wetstoepassingsoperasie het ‘n dwelmlaboratorium van 100-miljoen-rand op ‘n plaas in Hekpoort naby Krugersdorp ontmasker. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê die polisie het op verskeie hoeveelhede Mandrax- en Ecstasy-tablette by die vermeende dwelmvervaardigingslaboratorium afgekom:
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement moedig kwalifiserende jongmense met ‘n passie om vir ander te sorg aan om aansoek te doen vir 2027 se inname van studente-verpleegkundiges by die Gautengse Verpleegkollege. Suksesvolle studente sal vir ‘n Diploma in Verpleegkunde sturdeer aan vier kampusse. Woordvoerder Steve Mabona sê aansoekers moet Suid-Afrikaanse burgers wees wat in Gauteng woon […]
The Western Cape government recently handed over 300 bicycles to more than 40 schools across seven municipalities. The schools are located in Saldanha Bay, Berg River, Drakenstein, Witzenberg, Breede Valley, Stellenbosch and the City of Cape Town. Premier Alan Winde says this annual initiative aims to promote a culture of cycling, raise awareness of road […]
# Five alleged drug manufacturers are set to appear before the Krugersdorp Magistrate’s Court in Gauteng today. A multi-agency law enforcement operation uncovered a 100-million-rand drug laboratory at a farm in Hekpoort near Krugersdorp. Hawks spokesperson Katlego Mogale says police discovered quantities of Mandrax and ecstasy tablets at the suspected drug manufacturing laboratory:
# Die Tshwane-distrikspolisie het oor die naweek tydens Operasie Shanela in Olievenhoutbosch en Wierdabrug 394 verdagtes vir verskeie misdrywe in hegtenis geneem. Die verdagtes is vasgetrek vir misdade wat wissel van moord, poging tot moord en gewapende roof tot misdrywe wat met geslagsgeweld verband hou. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die operasie het ook op […]
# The Gauteng Health Department is encouraging eligible young people who are passionate about caring for others to apply for the 2027 student nurse intake at the Gauteng College of Nursing. Successful students will study towards a diploma in Nursing at four Gauteng College of Nursing campuses. Spokesperson Steve Mabona says applicants must be South African citizens […]
# Tshwane District Police arrested 394 suspects for various criminal offences during Operation Shanela in Olievenhoutbosch and Wierdabrug over the weekend. The suspects were apprehended for crimes ranging from murder, attempted murder, armed robbery and gender-based violence-related offences. Police spokesperson Johan van Dyk says the operation also focused on immigration compliance, resulting in the detention […]
# Die Departement van Basiese Onderwys het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Limpopo wat 50 voormalige matriekleerders vrygespreek het van eksamenonreëlmatighede. Die voormalige leerders van Baphutheng Sekondêre Skool se 2024-matriekuitslae is teruggehou nadat ooreenkomste in hul antwoorde op Besigheidstudies-vraestel een en Ekonomie-vraestel twee as bewys van “groepkopiëring” […]