# IFP leader Velenkosini Hlabisa has called on South Africans to exercise their right to vote, promising ethical leadership and sound governance in municipalities. He closed the party’s election campaign at the Prince Mangosuthu Buthelezi Stadium in Ulundi, northern KwaZulu-Natal yesterday. Special voting begins today, with Wednesday as the main election day. Hlabisa said IFP-led […]
# MK Party president Jacob Zuma has urged supporters to secure victory in the local government elections, reiterating that the party is ready to take over South Africa. He returned to the campaign trail yesterday after a health scare and addressed the party’s final election rally at Princess Magogo Stadium in KwaMashu, eThekwini. Zuma dismissed […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi says the provincial government has completed 21 of the 67 directives aimed at strengthening the response to gender-based violence and femicide, with a further 38 underway. He briefed the media yesterday on the province’s 90-Day GBVF Response Plan. This follows presidential directives and a four-point plan to combat the scourge […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says the party has listened to concerns and challenges raised by South Africans during its election campaign. He delivered the keynote address at the party’s final Siyanqoba Rally ahead of the elections at Sisa Dukashe Stadium in Mdantsane in the Eastern Cape on Sunday. Ramaphosa said the ANC has heard […]
# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid versoek alle politieke partye, hul ondersteuners en lede van die publiek om vrede, verdraagsaamheid en respek vir demokratiese beginsels voorop te stel tydens hierdie week se plaaslikeregeringsverkiesing. Die voorsitter, Bandile Masuku, sê die polisie moet meer sigbaar wees by hoërisiko-stemstasies sowel as in gebiede waar spanning kan […]
# Die onafhanklike data-ontleder Michael O’Donovan voorspel ‘n rekord-lae kiesersopkoms in die plaaslikeregeringsverkiesing en verwag minder as die helfte van die geregistreerde kiesers sal deelneem. Altesaam 29-miljoen Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem. Hy sê dit word al hoe moeiliker om ‘n party te kies, aangesien stempatrone verander het. O’Donovan neem Johannesburg as voorbeeld en […]
# Die waarnemende direkteur-generaal van die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel Nomonde Mnukwa, sê meer moet gedoen word om vroue tot leiersposisies te bevorder. Sy het gister ‘n paneelbespreking op die EmpowaHer-leierskapsberaad 2026 in Randburg gelei. Mnukwa sê jong vrouwe worstel steeds met uitdagings soos beperkte toegang tot vaardighede, befondsing en marktoegang. Sy voeg by verskeie regeringsprogramme […]
# Die GOOD-party se burgemeesterskandidaat in Kaapstad, Brett Herron, het planne uiteengesit om behuising bekostigbaar te maak, openbare veiligheid te verbeter en groter aanspreeklikheid te verseker. Herron het aan die SABC gesê die stad se vervoeruitdagings moet aangepak word, en meer bekostigbare behuising moet nader aan werkgeleenthede opgerig word. Hy stel voor munisipale besteding moet […]
# IVP-ondersteuners is vandag in Ulundi, KwaZulu-Natal, vir die party se laaste verkiesingsbyeenkoms. Die party se president Velenkosini Hlabisa sal die Siyanqoba-byeenkoms op die Prince Mangosuthu Buthelezi-stadion toespreek, waar hy mense sal aanmoedig om leiers te verkies wat betekenisvolle verandering bring. Die party se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die IVP fokus op werkskepping, betroubare […]