Skip to content

GOOD-party beskryf hervestiging van bobbejane in Kaapse Skiereiland as “stadige volksmoord” [KLANK]

# Die GOOD-party beskuldig die Stad Kaapstad, CapeNature en SANParke dat hulle hul amptelike bewaringsdoelwitte versaak nadat Simonstad se Waterval- en  Seaforth-bobbejaantroppe gevang en permanent na ʼn sentrum verskuif is. Die 44 Waterval-bobbejane en 16 Seaforth-bobbejane is vroeër die maand by die Stedelike Natuurlewe-sentrum in Kogelfontein hervestig. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, beskryf die hervestiging as ʼn “stadige volksmoord” wat teen die Kaapse Skiereiland se bobbejaan-bestuursprogram indruis:

ENG HerronONBaboon