# Justice and Constitutional Development deputy minister Andries Nel says apartheid-era geography must no longer prevent people from accessing justice. Speaking at the eighth Social Justice Summit at Stellenbosch University, Nel said the government must make courts and legal services, including maintenance support, domestic violence protection and legal aid, more accessible to communities. He added […]
# The teachers’ Union, SADTU, has condemned the bullying and assault of a learner living with albinism at Phutlotau Secondary School in Sekhukhune, Limpopo. Videos circulating online show learners taunting and beating the learner. SADTU’s Nomusa Cembi has called on the Department of Basic Education to investigate the incident and establish whether teachers did enough […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson is taking the illegal occupation of state-owned land near Grabouw to the High Court in the Western Cape. The two-thousand-hectare property along the N2 has been occupied for years, with people allegedly building holiday homes and selling land unlawfully. Macpherson says the occupation has blocked forestry projects […]
# Die onderwysersunie, SADOU, het die afknouery en aanranding van ‘n albino-leerder by die Phutlotau Secondary School in Sekhukhune, Limpopo, veroordeel. Aanlyn videos het getoon hoe die leerder uitgetart en geslaan word. Nomusa Cembi van SADOU het ‘n beroep op die Departement van Basiese Onderwys gedoen om die voorval te ondersoek en vas te stel […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, neem die onwettige besetting van staatsgrond naby Grabouw na die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Die eiendom van twee-duisend hektaar langs die N2 word reeds jare lank beset, en daar word beweer mense bou vakansiehuise daar met grond wat onwettig verkoop word. Macpherson sê die besetting het bosbouprojekte […]
# Die direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid, Thuli Madonsela, doen ‘n beroep op munisipaliteite om grondwetlike regte in werklikheid te omskep deur dienslewering te verbeter en ongelykheid aan te spreek. In ‘n toespraak by die agtste Beraad oor Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch wat vandag ten einde loop, het Madonsela gesê munisipaliteite […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê gereelde instandhouding van die spoornetwerk is noodsaaklik om vragvervoer teen 2029 tot 250-miljoen ton per jaar te verhoog. Sy het die opmerkings gister gemaak tydens ’n oorsigbesoek aan die instandhoudingsluiting aan die ysterertsspoorlyn in die Noord-Kaap. Die sluiting duur tot 16 Oktober, met herstelwerk wat daarop gemik […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die geografie van die apartheidsera mag nie langer verhoed dat mense toegang tot geregtigheid verkry nie. Hy het tydens die agtste Sosiale Geregtigheid-beraad aan die Universiteit Stellenbosch gesê die regering moet howe en regsdienste, insluitend ondersteuning met onderhoud, beskerming teen gesinsgeweld en regshulp, meer […]
# Die DA loop net-net voor teen die ANC in sekere metro’s voor volgende maand se plaaslike verkiesing. ‘n Nuwe peiling deur eNCA en MarkData toon die twee is feitlik gelykop in Nelson Mandelabaai, met die DA op 37,7-persent en die ANC op 37,4-persent. Die DA het in Ekurhuleni ‘n voorsprong van 31,2-persent teenoor die […]