# Die Kaapstadse polisie bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag terwyl bykomende eenhede aangesluit het in die soektog na verdagtes ná Saterdag se dodelike skietvoorval in ‘n taverne in Khayelitsha. Woordvoerder Novela Potelwa sê ‘n onbekende aantal gewapende aanvallers het op die taverne in Hlobestraat, Greenpoint, toegeslaan en begin losbrand. Sy sê vier mans is op die toneel doodgeskiet en vyf mense is gewond:
Polisie verskerp soektog nadat vier sterf in taverne-skietvoorval in Khayelitsha [KLANK]
ENG PotelwaOnKhayalitsha