# Rugby: Bulls head coach Johan Ackermann has asked his new-look team to bring their A-game to this afternoon’s United Rugby Championship clash with Welsh outfit Scarlets. He made eleven changes to his starting team that edged out Irish team Ulster last weekend. Some of the changes were due to injuries, including to Springbok flyhalf […]
# Rugby: The Stormers will face Ulster in a United Rugby Championship encounter in Cape Town this afternoon after being forced into a late change to their starting team. Exciting young Junior Springbok Markus Muller will wear the number 12 jersey in place of Jonathan Roche, who is injured. Nineteen-year-old Muller was drafted into the […]
# Rugby: Springbok hooker Malcolm Marx has confirmed his return to South Africa when his contract with Kubota Spears expires at the end of the season. He is linked to a move to the Bulls. The world player of the year joined the Japanese club in 2021 after playing for the Lions since turning professional […]
# Motorsport: Die Brit Lewis Hamilton is vasberadenheid om tot in sy middel-40 deel te neem. Die sewemalige Formule 1-wêreldkampioen sê hy wil steeds sy droom verwesenlik om in Afrika te jaag, aangesien hy hom reeds jare lank beywer vir ‘n Grand Prix op die vasteland. Formule Een het ‘n ooreenkoms van 10-jaar met Rwanda […]
# Die polisie sukkel om die anti-immigrasie-organisasie March and March se betogings in Durban se middestad te beheer weens beweerde geweld, gevaarlike wapens en die ontwrigting van straatverkopers se sake. Advokaat Nalini Govender, wat die polisie en die Ministerie van Polisie verteenwoordig, het die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof meegedeel sommige byeenkomste is nie meer vreedsaam en ongewapen […]
# AfriForum vra Eskom om verligting op kragtariewe te bied nadat die kragvoorsiener ‘n wins van 30-miljard-rand in die vorige boekjaar aangeteken het. Die organisasie het voor Eskom se hoofkantoor in Sandton, Johannesburg betoog en ‘n spaarvarkie en versoekskrif oorhandig waarin antwoorde geëis word oor stygende elektrisiteitskoste, bestuursbonusse en ‘n bykomende inkomste-eis van 58-miljard-rand. Deidré […]
# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, koester geen wrok teenoor partyleier Jacob Zuma weens sy afdanking nie. Hy is kwaad vir mense wat glo Zuma se ouderdom uitgebuit het tot nadeel van die organisasie. Nomvalo het partylede op ‘n nuuskonferensie beskuldig dat hulle versinde intelligensieverslae aan Zuma voorgelê het. Hy sê hy […]
# ‘n Hulpkonvooi met onder meer kos en mediese voorrade het oornag vertrek na die Russies-beheerde dorp Olesjki in die suide van Oekraïne. Die Russiese koerant Izvestia berig dit volg ná weke se pogings om ‘n hulpoperasie vir inwoners van die swaar geteisterde dorp te reël. Russiese magte het Olesjki beset kort ná Moskou se […]
# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, beweer sy afdanking is deur ‘n interne politieke kartel bewerkstellig deur versinde intelligensieverslae te gebruik. Sy verwydering kort voor volgende week se munisipale verkiesing kom te midde van berigte oor verdeelheid binne die party. Die MK het glo ongemagtigde administratiewe besluite as rede aangevoer. Nomvalo het […]