# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Jack Bloom, sê munisipaliteite moet besoedeling voorkom en besmette riviere skoonmaak, en die besoedelaars moet die koste dra. Hy sê behoorlike instandhouding, vroeë waarskuwingstelsels en gewapende veiligheidswagte is nodig om rioolstortings in riviere in Rustenburg en Ventersdorp in Noordwes te voorkom. Bloom sê strenger voorkomende maatreëls en verbeterde […]
# Die R300 in Kaapstad is tydelik gesluit ná ‘n vermeende taxi-verwante skietvoorval. Noodmediese dienste en wetstoepassingsbeamptes is op die toneel en verkeersdienste werk om die pad te heropen. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê wetstoepassingsdienste bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag, met verhoogde patrollies naby openbare vervoer-roetes:
# Die senator en presidentskandidaat Flávio Bolsonaro het homself verklaar tot Brasilië se regmatige leier nadat hy na Amerika gevlug het. Hy het Sondag se beslissende verkiesingsronde verloor teen Luiz Inácio Lula da Silva, wat vir ‘n vierde termyn herkies is. Die hoogste hof ondersoek Bolsonaro vir beweerde korrupsie en geldwassery. Hy het vroeër die […]
# Olympics: Experts have warned against South Africa bidding for the Games of 2036 or 2040. The South African Sports Confederation and Olympic Committee will today reveal detals of its participation in a continuous dialogue with the International Olympic Committee as a preferrend interested party. The Citizen reports the idea is to host the event […]
# Rugby: The Springboks will arrive in different groups in Italy on Sunday and Monday for next weekend’s start of the Nations Championship’s northern chapter. They play Italy in Turin next Saturday, followed by the Tests against France in Paris on the 13th of November and Ireland in Dublin on the 21st. South Africa won […]
# Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee sê alles is gereed vir die geskiedkundige Jeugspele in Dakar, Senegal. Twee-duisend-655 van die wêreld se beste jong atlete tussen 14 en 17-jaar gaan na verwagting deelneem aan die eerste Olimpiese byeenkoms in Afrika. Dit duur van Saterdag tot 13 November. Daar is 25 sportkodes en 153 medalje-items. […]
# Namibië se sentrale bank het sy hoofrentekoers met 25 basispunte verhoog tot sewe-persent nadat inflasie tot 5,4-persent gestyg het – die hoogste sedert Januarie 2024. Groeivooruitsigte is onveranderd gelaat op 2,1-persent vanjaar en 2,8-persent volgende jaar. Bek-en-klouseer, swakker wêreldwye groei en moontlike El Niño-toestande hou egter steeds risiko’s in. Die bank se president, Ebson […]
# President Cyril Ramaphosa versoek eenheid voor Suid-Afrikaners volgende week gaan stem. Hy sê verdelings moenie burgers se demokratiese regte ondermyn nie. Hy het gepraat tydens die viering van die 170ste bestaansjaar van die Durbanse Kamer van Koophandel en Nywerheid. Drie-en veertig vermeende politieke sluipmoorde is tussen Januarie en verlede maand aangeteken. Ramaphosa sê plaaslike […]
# Cricket: Proteas fast bowler Marco Jansen has celebrated his 100th Test wicket by becoming the world’s best bowler and allrounder in the longest format. He reached his 100th scalp in Australia’s first innings in the third Test in Cape Town. Twenty-six-year-old Jansen made his debut for South Africa in December 2021 and is currently […]