# Suid-Afrika verwelkom die Internasionale Geregshof se mylpaal-uitspraak in Gambië se saak teen Mianmar, ingedien kragtens die Konvensie oor die Voorkoming en Straf vir Volksmoord van 1948. Die hof het Mianmar aanspreeklik bevind vir volksmoord teen die Rohingya-volk tydens die Weermag se suiweringsoperasies in 2017. Phindile Kunene van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê dis die eerste keer dat ‘n staat aanspreeklik bevind word aan volksmoord:
Suid-Afrika verwelkom uitspraak wat Mianmar aanspreeklik bevind aan volksmoord op Rohingya [KLANK]
ENG KuneneONGenocide