# Dozens of displaced Palestinians were forced to flee their tents and shelters east of Nuseirat refugee camp in central Gaza after Israel launched a rare ground operation, an area it withdrew from under the 2025 ceasefire. According to reports, the operation was the first of its kind to traverse the Yellow Line marking the […]
# Die ANC hoop president Cyricl Ramaphosa se besoek aan Silicon Valley in Kalifornië sal tasbare voordele inhou wat bydra tot die bou van ‘n tegnologies-gevorderde, mededingende en inklusiewe ekonomie. Die besoek is daarop gemik om belegging in kunsmatige intelligensie te lok, Suid-Afrika se digitale ekonomie te versterk en te verseker tegnologiese vordering is nie […]
# Die internasionale Geregshof in Den Haag lewer vandag uitspraak oor die saak of Mianmar volksmoord gepleeg het teen sy Rohingya-minderheid. Hierdie saak is deur Die Gambië aanhangig gemaak, meer as nege jaar nadat militêre optrede in Mianmar se Rakhine-staat meer as 740-duisend van die Rohingya-groep gedwing het om na Bangladesj te vlug. Mianmar se […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet ʼn voorkeurbestemming word vir belegging in rekenaarinfrastruktuur vir kunsmatige intelligensie, wat die binnelandse ekonomie en die breër Afrika-mark bedien. Hy het die Suid-Afrikaanse en KI-geleentheidskonferensie in Silicon Valley in die Verenigde State toegespreek met die tema: “Bou die Afrika KI-ekonomie: Infrastruktuur, Belegging en Vernuwing.” Ramaphosa sê dis noodsaaklik […]
# The ANC says it is hopeful that president Cyril Ramaphosa’s visit to Silicon Valley in California will produce tangible outcomes that will contribute to building a technologically advanced, competitive and inclusive South African economy. The visit aims to attract investment in artificial intelligence, strengthen South Africa’s digital economy, and ensure technological advances do not […]
# Die Europese Unie het vir 2027 ʼn lening van meer as 853-miljard-rand aan Oekraïne voorgestel vir militêre hulp en begrotingsondersteuning. Dit volg ná hewiger Russiese aanvalle, terwyl die koste van Oekraïne se verdediging en die tol wat ekonomiese ontwrigting eis, steeds toeneem. Die voorstel vereis goedkeuring van die 27 EU-lidlande, terwyl Slowakye, Tsjeggië, Hongarye […]
# The International Court of Justice in The Hague is set to hand down a judgment today on whether Myanmar committed genocide against its Rohingya minority. This landmark case was brought by The Gambia, more than nine years after a military crackdown in Myanmar’s Rakhine State forced over 740-thousand Rohingya to flee to neighbouring Bangladesh. […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa must become a preferred destination for investment in artificial intelligence computing infrastructure serving both the domestic economy and the wider African market. He addressed the South Africa and the AI Opportunity Conference in Silicon Valley, USA, under the theme, “Building the African AI Economy: Infrastructure, Investment and Innovation.” […]
# Demokrate in die Huis van Verteenwoordigers het die minderheidsleier, Hakeem Jeffries, formeel benoem om as speaker te dien. Hy het 251 stemme verwerf, terwyl elf Demokrate teen hom gestem het en twee buite stemming gebly het. Die benoeming baan die weg vir die amptelike verkiesing van die speaker in die Huis wanneer die nuwe […]