# Die dodetal in Rusland se jongste missiel- en hommeltuigaanvalle op die Oekraïense hoofstad, Kiëf, staan tans op tien, met minstens 46 mense gewond. Vanoggend se aanvalle het sowat 15 woonstel- en ander geboue erg beskadig. Die Russiese Ministerie van Verdediging beweer militêre en energie-aanlegte in die stad en die omgewing is getref, sowel as […]
# The death toll from Russia’s latest missile and drone strikes on the Ukrainian capital of Kyiv stands at ten, with at least 46 people wounded. This morning’s strikes heavily damaged at least 15 apartment blocks and other buildings. The Russian Defence Ministry claims it hit military and energy facilities in the city and its surroundings, […]
# Venezuela se tussentydse president, Delcy Rodríguez, het weereens haar regering se reaksie op verlede maand se twee dodelike aardbewings verdedig. Sy beskuldig kritici dat hulle haat teen die regering aanhits. Talle Venezolane beskuldig die regering van chroniese wanbestuur en korrupsie, en ʼn ontoereikende reaksie op die ramp. Drie-duisend-342 mense is dood nadat twee aardbewings […]
# Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor oudpresident Jacob Zuma se onlangse besoek aan Indië. Hy is tydens die reis afgeneem saam met Suid-Afrika se hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal, en die vermeende staatskapings-argitek, Ajay Gupta. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ondersoek nou die kwessie. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê […]
# Venezuela’s interim president, Delcy Rodríguez, has once again defended her government’s handling of last month’s deadly twin earthquakes, accusing critics of seeking to stir hatred against the state. Many Venezuelans have accused the government of chronic mismanagement and corruption, and an inadequate response to the disaster. Three-thousand-342 people have been killed after two earthquakes […]
# Die Organisasie van Petroleum-uitvoerlande en sy bondgenote, insluitend Rusland, het ingestem om olieproduksie te verhoog terwyl verkeer deur die Straat van Hormoes onder die vooroorlogse vlakke bly. Die sewe olieproduserende lidlande sal die daaglikse lewering van Augustus af met 188-duisend vate verhoog. Dit is bykomend tot soortgelyke verhogings vir Junie en Julie. Golflande se […]
# Forum for South Africa is concerned over former president Jacob Zuma’s recent trip to India. He was photographed with South Africa’s high commissioner to India, Anil Sooklal, and alleged state capture architect Ajay Gupta. The Department of International Relations and Cooperation is now investigating the trip. FOSA leader, Tebogo Mashilompane, says it has raised […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê een van die Zimbabwiese immigrante by die Musina-repatriasiesentrum in Limpopo word van moord verdink en is in aanhouding. Geen verdere besonderhede is oor die voorval bekend nie. Die departement het die repatriasie van Malawiese en Zimbabwiese burgers by die sentrum oor die naweek bespoedig. Limpopo se bestuurder van […]
# Rusland het vroeg vanoggend nog ʼn vlaag missiel-aanvalle op die Oekraïnse hoofstad, Kiëf, en omliggende distrikte uitgevoer en minstens agt mense beseer. Talle woongeboue is getref. Die aanvalle het plaasgevind nadat Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, gister gewaarsku het Rusland beplan ʼn massiewe nuwe aanval. Moskou het Donderdag ʼn aanval op Kiëf uitgevoer waarin […]