# Die Amerikaanse president, Donald Trump, oorweeg blykbaar om militêre optrede teen Iran te hervat ná volgende maand se middeltermynverkiesing. Baie Amerikaners is teen die oorlog gekant, insluitend lede van sy eie Republikeinse Party. ʼn Meningspeiling van New York Times en Siena College toon 65-persent van deelnemers stem nie saam met Trump se hantering van […]
# US president Donald Trump has indicated the possibility of further military action against Iran after November’s midterm elections. The war has proven deeply unpopular amongst Americans, including many of his own Republican Party supporters. A New York Times/Siena College poll found approximately 65-percent of respondents disapprove of Trump’s handling of the eight-month war, which […]
# Minstens 16 mense is dood en 65 beseer nadat ‘n aardbewing van 7,0 die Nagqu-streek in die Chinees-beheerde Tibet getref het. Volgens die Chinese staatsnuusagentskap Xinhua het 339 huise ingetuimel en is kragtoevoer grootliks onderbreek. Die Chinese Administrasie vir Aardbewings het die tweede hoogste vlak noodreaksie geaktiveer. Die Amerikaanse Geologiese Opname het intussen sewe […]
# At least 16 people have died and 65 have been injured after a magnitude 7.0 earthquake hit the Nagqu region in Chinese-controlled Tibet. According to Chinese state news agency Xinhua, 339 houses have collapsed, and power has largely been cut off to the region. The China Earthquake Administration has activated a level two emergency […]
# Die Padvragvereniging sê die brandstofheffing-verligting is welkom, maar Suid-Afrika se padvragsektor moet gereedmaak vir voortgesette prysdruk terwyl die oorlog in die Midde-Ooste voortduur. Die heffing word van 4 November tot 1 Desember met drie-rand per liter vir diesel en een-rand-50-sent vir petrol verlaag. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die belangrike vraag […]
# Oliepryse het gister die hoogste vlak in vyf maande bereik toe Brent-ruolie, die internasionale standaard vir oliepryse, met drie-persent tot 112-dollar per vat gestyg het. Dis die hoogste sedert 18 Mei. Dit volg nadat Jemen se Iran-gesteunde Houthi’s aanvalle op Saoedi-Arabië verskerp het en vier vaartuie wat onwettig olie in die noordelike Golf vervoer, in […]
# The Road Freight Association welcomes the fuel levy relief, but says South Africa’s road freight sector must prepare for continued fuel price pressure as the conflict in the Middle East continues. The levy will be reduced by three-rand a litre on diesel and one-rand-50-cents on petrol from November fourth to December first. CEO Gavin […]
# ʼn Federale regter het president Donald Trump van Amerika beveel om teen 11 Desember ʼn beëdigde verklaring af te lê oor sy lastersaak van 164,95-miljard-rand teen die BBC, of sanksies te verwag. Trump eis skadevergoeding oor ʼn Panorama-episode wat twee verskillende dele van ʼn toespraak, wat hy voor die Kongresgebou-betogings in 2021 gelewer het, […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika wil China se zero-tarief beleid vir Afrikalande gebruik vir meer uitvoere, plaaslike vervaardiging en werkskepping. China het die eensydige voorkeurskema bekendgestel wat belastingvrye toegang bied vir alle produkte, behalwe 47 tarief-lyne wat onderworpe sal wees aan tariefkoers-kwotas, vir die tydperk van 1 Mei […]