# South Africa has demarched Nigeria’s High Commissioner to South Africa, Femi Fani-Kayode, over events surrounding his presentation of Letters of Credence to president Cyril Ramaphosa and subsequent social media comments last week. He accused the Presidency of refusing to air his introduction and cutting him out of the SABC livestream “completely”. Department of International Relations […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has warned that “every successful Russian strike makes Moscow more aggressive, more demanding, and less willing to compromise.” Addressing defence ministers via video link during the Ukraine Defence Contact Group meeting in Brussels yesterday, he urged allies to dispatch air defence missiles to Kyiv without delay. Zelensky stressed that Ukraine […]
# Six African Catholic institutions are calling for climate action that considers the needs of African communities as they join a global initiative to divest from fossil fuel companies and support renewable energy. The announcement, made during the COP31 climate summit in Turkey, involves five religious orders and a university based in Burundi, Rwanda, Kenya, […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê voortdurende opleiding en gespesialiseerde ondersteuning is noodsaaklik om komitees oor Openbare Rekeninge te versterk en te verseker dat staatsbesteding behoorlik ondersoek word. Tydens die beraad van die SAOG-organisasie van Komitees oor Openbare Rekeninge in Kempton Park het sy gewaarsku veranderinge in parlementêre lidmaatskap ná verkiesings […]
# Ses Afrika-gebaseerde Katolieke instellings doen ‘n beroep vir klimaatsoptrede wat die behoeftes van Afrika-gemeenskappe in ag neem. Hulle sluit aan by ‘n wêreldwye inisiatief om beleggings deur maatskappye in die fossielbrandstofsektor te onttrek en hernubare energie te ondersteun. Die aankondiging, wat tydens die COP31-klimaatberaad in Turkye gemaak is, betrek vyf godsdienstige ordes en ‘n […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, moedig wetgewers aan om bekwame en toegewyde openbare verteenwoordigers in Openbare Rekeninge-komitees aan te stel. Didiza het tydens die spitsberaad van die SAOG-organisasie van Komitees oor Openbare Rekeninge in Kemptonpark gesê doeltreffende toesig is noodsaaklik om openbare fondse te beskerm en diegene wat met hulpbronne toevertrou […]
# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê Afrika kan sy posisie as die wêreld se jongste kontinent benut om deur middel van tegnologie, die tradisionele stadiums van ekonomiese ontwikkeling te omseil. Tydens die 29ste Africa Tech Festival in Kaapstad sê Mashatile die kontinent moet verder beweeg as om bloot buitelandse kunsmatige intelligensie te gebruik. Hy sê […]
# Oekraïne sê hy het die strategiese brug wat die besette Krim met Rusland verbind, erg in ‘n grootskaalse missiel- en hommeltuigaanval beskadig. Die aanval vroeër vandag was die tweede binne twee dae, en beeldmateriaal toon hoe ‘n deel van die padgedeelte in die Seestraat van Kertsj ineenstort. Die spoorlyn is ook beskadig. Russiese owerhede […]
# National Assembly Speaker Thoko Didiza says continuous training and specialist support are essential to strengthening Public Accounts Committees and ensuring government spending is properly scrutinised. Speaking at the SADC Organisation of Public Accounts Committees summit in Kempton Park, she warned that changes in parliamentary membership after elections should not delay accountability. Didiza called for […]