# Die ministerie van Klimaatsverandering van die Verenigde Arabiese Emirate sê spanne is ontplooi om ‘n oliestorting te beperk wat die strande van Umm Al Quwain raak, dae nadat ‘n tenkskip voor die kus deur ‘n projektiel getref is. Spanne het onmiddellik begin met inperking, die afbakening van die gebied, skoonmaakwerk en herstelaksies om die […]
# Pous Leo XIV het ‘n beplande besoek aan Assisi in Italië vir Dinsdag gekanselleer. Dit volg na mediese advies om nie per helikopter te reis nie terwyl hy herstel van ‘n operasie vir longkanker. Die Vatikaan sê ‘n opvolg-X-straal van die borskas het getoon sy herstel vorder baie goed. ‘n Deel van die 71-jarige […]
# Suid-Koreaanse owerhede het pogings opgeskort om ‘n beroemde haai uit ‘n kanaal terug te lei see toe. Die vaalhaai-wyfie, met die bynaam Bukang-i, het Woensdag enkele ure nadat sy see toe begelei is, teruggekeer na die kanaal in Busan. Owerhede hou haar bewegings noukeurig dop. ‘n Oliestorting is vroeër vandag aangemeld naby die ingang […]
# Skole, kantore en finansiële markte in Taiwan is gesluit terwyl Tifoon Champi sterk wind en stortreën in dele van die eiland veroorsaak. Byna ‘n duisend vlugte is gekanselleer, een persoon is dood en meer as 160 mense beseer. Owerhede het meer as twee-duisend-600 mense uit bergagtige gebiede ontruim. Meer as 77-duisend huishoudings was aanvanklik […]
# The United Arab Emirates’ Ministry of Climate Change says teams were deployed to contain an oil spill affecting Umm Al Quwain’s beaches. This comes days after a tanker was struck by a projectile off the coast. Teams immediately began containment, cordoning, clean-up and remediation to limit environmental impacts. The ministery adds the emirate’s beaches […]
# Suid-Korea het weereens militêre gesprekke met Noord-Korea voorgestel om die lande se betwiste landsgrens te verduidelik en die risiko van toevallige botsings te verminder. Die voorstel volg na ‘n landmynontploffing verlede maand in die Gedemilitariseerde Sone, waarin drie Suid-Koreaanse soldate beseer is. Seoul sê Noord-Koreaanse soldate het die militêre afbakeningslyn oorgesteek terwyl hulle paaie […]
# Taiwan has shut schools, offices and financial markets as Typhoon Champi brings powerful winds and torrential rain. Nearly one-thousand flights have been cancelled, while one person has been killed and more than 160 injured. Authorities have evacuated more than two-thousand-600 people from mountainous areas, and more than 77-thousand homes have lost electricity, although power […]
# Pope Leo the Fourteenth has cancelled a planned visit to Assisi in Italy on Tuesday, following medical advice to avoid a helicopter flight while recovering from lung cancer surgery. The Vatican says a follow-up chest X-ray showed his recovery was progressing very well. The 71-year-old pontiff had part of his right lung removed on […]
# South Korean authorities have suspended attempts to guide a celebrity shark out to sea, allowing it to leave on its own. The female dusky shark, nicknamed Bukang-i, returned to a canal in Busan hours after being guided out on Wednesday. Officials are monitoring her movements. An oil spill was reported near the canal entrance […]