# Die Suid-Afrikaanse Vuurwapenopleiersvereniging vra vir ondersoeke na beweerde bedrog, belangekonflikte en veiligheidsrisiko’s in die vuurwapenopleidingsektor. Die vereniging het ook kommer uitgespreek oor moontlike buitelandse invloed op vuurwapensertifisering vir die weermag en polisie, hoewel dit tans slegs bewerings is. Die president van die vereniging, Michael Mbedzi, sê verskeie sake is by die polisie aanhangig gemaak […]
# The South African Firearms Trainers Association calls for investigations into alleged fraud, conflicts of interest and security risks in the firearms training sector. The association has also raised concerns about possible foreign influence in firearm certification for the military and police, although these remain allegations. The association’s president, Michael Mbedzi, says several cases have […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet ophou staatmaak op die uitvoer van onverwerkte minerale en die invoer van produkte teen hoër pryse. Hy het by die bekendstelling van Vedanta Zinc International se Gamsberg Fase Twee Uitbreidingsprojek in die Noord-Kaap gesê die land verloor ekonomiese geleenthede deur ander lande toe te laat om sy natuurlike […]
# Eskom says its year-to-date energy availability factor has reached 68.2 percent, the highest in six years. The utility says improved generation has reduced diesel spending by 4.87-billion-rand compared with last year, while unplanned outages have also declined. Load reduction has dropped by 88.6-percent, leaving about 194-thousand customers affected, mainly in Gauteng and KwaZulu-Natal. Meanwhile, […]
# President Cyril Ramaphosa has congratulated Rwanda on securing a ten-year agreement to host a Formula One Grand Prix in the early 2030s. South Africa, meanwhile, is still pursuing its own bid to host a race as early as 2028 or 2029. Sport minister Gayton McKenzie says the country’s bid remains alive. The president says […]
# Die omgewingsvoorstandersgroep Green Connection doen ‘n beroep op die energiereguleerder, Nersa, om Eskom se voorgestelde elektrisiteitsprysverhoging van 8,83-persent vir die 2027/28-boekjaar te verwerp. Die organisasie voer aan gesinne en kleinsakeondernemings kry reeds swaar weens hoë lewenskoste en werkloosheid. ‘n Woordvoerder van die groep, Lisa Makaula, sê die reguleerder moet die nutsmaatskappy se koste noukeurig […]
# The South African Reserve Bank plans to begin testing a new shared ATM network in January, as part of efforts to make cash cheaper and easier to access. The plan would turn the country’s roughly 30-thousand ATMs into unbranded machines that customers of different banks can use. The Reserve Bank also wants withdrawals below […]
# Businessman Suliman Carrim remains in custody after the Pretoria Magistrate’s Court postponed his bail hearing to Monday. The 49-year-old faces charges under the Commissions Act for allegedly failing to appear before the Madlanga Commission under subpoena. Carrim was arrested at OR Tambo International Airport on Thursday night while preparing to board an international flight. […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika sal bestaande half-afgebreekte voertuigmonteringsbedrywighede uitfaseer en nie meer nuwe fasiliteite ondersteun nie. Tau het by die South Africa Auto Week in Durban gesê die regering sal die definisies van volledig afgebreekte vervaardiging versterk, wat meer plaaslik vervaardigde onderdele gebruik. Die beleid sluit medium- […]