# North West businessman Suliman Carrim has appeared in the Pretoria Magistrate’s Court, facing a charge of failing to attend the Madlanga Commission under subpoena. He was arrested at OR Tambo International Airport in Gauteng last night before boarding a flight to Dubai. The state prosecutor argues Carrim had a one-way ticket, but he denies […]
# The Passenger Rail Agency of South Africa has introduced 17 new long-distance buses to its City to City fleet, the first new buses acquired since 2010. Transport minister Barbara Creecy says the new fleet will help expand access to safe, reliable and affordable public transport. The modern coaches feature air conditioning, Wi-Fi, charging points […]
# President Cyril Ramaphosa has inaugurated the second-phase expansion of Vedanta Zinc International’s Gamsberg Mine in the Northern Cape. The project will double mining capacity from four to eight million tonnes annually, increasing zinc-in-concentrate production capacity to approximately 500-thousand tonnes a year. The expansion is expected to sustain between 800 and one-thousand jobs, with recruitment […]
# Die Madlanga-kommissie verwelkom die inhegtenisneming van die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, gisteraand op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. Hy het in Maart voor die kommissie verskyn, maar daaropvolgende verskynings misgeloop om mediese redes. Woordvoerder Jeremy Michaels sê Carrim is aangekla nadat hy versuim het om op 14 Augustus ingevolge ‘n dagvaarding […]
# The Madlanga Commission has welcomed the arrest of North West businessman Suliman Carrim at OR Tambo International Airport in Gauteng last night. He had appeared before the commission in March, but missed subsequent hearings, citing medical reasons. Spokesperson Jeremy Michaels says charges were laid against Carrim after he failed to appear under subpoena on […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys is bekommerd oor vertragings by die Onderwys- en Opleidings- owerheid vir die Konstruksiebedryf met die toekenning van beurse. Dit ontneem studente van ‘n kans om betyds toegang tot opleiding- en studiemoontlikhede te kry. Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het CETA in Augustus verlede jaar onder […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom die opheffing van generaal Fannie Masemola se skorsing en sy terugkeer as nasionale polisiekommissaris. Die beweging beweer vervolgingsmagte is misbruik om Masemola te teiken. Die beweging sê die besluit moet die stryd teen georganiseerde misdaad, korrupsie en geweld versterk, terwyl misdadige netwerke uitgewis word. Die beweging vra ook aanspreeklikheid vir […]
# Die voorverhoorkonferensie in die bedrogsaak teen die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is van Pinetown se Landdroshof na Durban se Streekhof verskuif. Die staatsaanklaer, Nokulunga Ngcobo, sê dis weens veiligheidskwessies wat die polisie geopper het en ‘n vol hofrol. Die verdediging het ingestem om die saak tot 11 Desember uit te […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sal waarskynlik ná sy terugkeer die polisie se gereedheid vir volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing beoordeel. Die polisie se nasionale woordvoerder Athlenda Mathe sê hy sal die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur se veiligheidsplan vir die verkiesing hersien voor hy provinsies besoek om met provinsiale kommissarisse te vergader. Mathe […]