# President Cyril Ramaphosa sê geregtigheid moet vir almal toeganklik wees, veral vir kwesbare gemeenskappe. Hy het op die Internasionale Konferensie oor Toegang tot Geregtigheid in Sun City, Noordwes, gepraat. Ramaphosa sê die regstelsel moet menseregte en menswaardigheid beskerm en gelyke regte verseker, en die wet mag nie gebruik word vir onderdrukking of uitsluiting nie. […]
# ANC spokesperson Mahlengi Bhengu says the party’s national executive committee is examining the reasons for its poor local government election performance. Speaking in Boksburg, she says almost all political parties have approached the ANC for informal coalition talks. Bhengu says the party is reflecting on its electoral failures with humility. She says candidates must […]
# South Africa’s citrus export forecast has been cut as the Iranian war disrupts shipments to the Middle East, while severe weather damages crops. The Citrus Growers’ Association now expects 197.9-million 15-kilogram cartons to be exported this season, down from 209.4-million. South Africa normally sends about 20 percent of its citrus to the Middle East, […]
# Public Protector Kholeka Gcaleka says justice must go beyond constitutional rights to address the daily challenges facing South Africans. She was speaking amid the International Access to Justice Conference in Sun City, North West. Gcaleka says her office wants to make services more accessible, particularly to vulnerable communities. She emphasises the expansion of satellite […]
# President Cyril Ramaphosa says justice must be accessible to all, particularly marginalised communities, and not just the powerful. He was speaking at the International Access to Justice Conference at Sun City in North West. Ramaphosa says the legal system must protect human dignity and ensure equal rights. He says the law must not be […]
# Suid-Afrika se internasionale sakedienstesektor is aangemoedig om te beweeg na spesialis-dienste en vaardighede te ontwikkel om tred te hou met kunsmatige intelligensie. Die uitvoerende hoof van Business Process Enabling South Africa, Reshni Singh, sê K-I ontwrig intreevlakposte en tradisionele oproepsentrum-bedrywighede. Meer as 26-duisend poste is verlede jaar deur die sektor geskep, byna 90-persent vir […]
# Die Departement van Basiese Onderwys sê die matriekeksamen vorder goed, en voorbereiding vir die nasienproses het begin. Nasiensentrums sal na verwagting tussen die 26ste en die 28ste van hierdie maand oopmaak en nasienwerk sal op 1 Desember begin. Woordvoerder Terence Khala sê kandidate moet bedag wees op weersomstandighede wat moontlik ontwrigting kan veroorsaak en […]
# Dit is Verantwoordelike Dobbelmaand en die Nasionale Dobbelraad vra Suid-Afrikaners om verantwoordelik te dobbel en bedag te wees op moontlike finansiële en maatskaplike gevolge. Die jongste bedryfstatistiek toon dobbelinkomste het in die vorige boekjaar 84,5-miljard-rand bereik. Die raad se waarnemende uitvoerende hoof, Lungile Dukwana, sê weddenskappe was verantwoordelik vir 74-persent van die nasionale bruto […]
# Ekonomiese hervormings in Suid-Afrika en groei in Afrika bied geleenthede vir sterker handels- en beleggingsbande met Japan. Sprekers het op Standard Bank en Mizuho se Afrika-Japan-beleggingsforum in Johannesburg geleenthede in infrastruktuur, energie, hawens en spoorweë uitgelig. Die uitvoerende direkteur van die Japannese handelsorganisasie JETRO Africa, Shintaro Matoba, sê bykans 80-persent van Japannese ondernemings werksaam […]