# Rugby: The fifth round of the United Rugby Championship will be played this weekend before the competition takes a one-month break for the international window. The Lions and Glasgow Warriors play each other in Scotland tonight, and the Stormers welcome Irish outfit Ulster to Cape Town on Saturday. The Bulls host Wales’ Scarlet at […]
# Tennis: Kazakhstan’s Elena Rybakino will end the season in the world number one ranking after reaching the quarterfinal of the Japanese Open in Tokyo. This will conclude a stellar season for the 27-year-old in which she won two more Grand Slam tournaments – the Australian Open and the US Open – and overtook Aryna […]
# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê hulle is gereed om veiligheid te handhaaf en te reageer op enige ontwrigtings tydens Woensdag se munisipale verkiesing. Hy sê daar is ‘n toegewyde bedryfsplan met afsonderlike ontplooiings om moontlike bedreigings die hoof te bied. Dyantyi sê die polisie sal nie beamptes van bestaande operasies onttrek om verkiesingsverwante […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die kabinet gevra om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se aanstelling as nasionale hoof van die Valke goed te keur. Cachalia het ‘n dokument vir goedkeuring voorgelê. Die versoek sal na verwagting so gou moontlik oorweeg word. Die departement se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die aanstelling […]
# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê ondersoeke word verskerp na die dodelike taxi-verwante skietvoorvalle in Kaapstad. Die geweld word verbind met rusies oor roetes tussen die twee strydende taxiverenigings, CATA en CODETA. Dyanti sê meer polisielede is op die betrokke roetes ontplooi, insluitend die R300 en Samora Machel:
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê die departement sal nie geslagsgeweld deur onderwysers duld nie. Hy het gepraat voor die Protea-Landdroshof tydens die hofverskyning van ‘n onderwyser van Soweto wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n Graad 4-meisie verkrag het. Maile het bevestig die onderwyser is voorlopig geskors. Die saak is tot […]
# Rugby: Bulls captain Marcell Coetzee was cleared by a United Rugby Championship disciplinary committee following his red card for a dangerous cleanout against Ulster lock Ben Donnell last weekend. The flanker was initially sent off with yellow, which was upgraded to red after a review. The committee found their was indeed fout play, but […]
# Die Nasionale Tesourie het die Suid-Afrikaanse Lugdiens tot Februarie gegee om ‘n strategiese aandelevennoot te vind en waarsku hy sal geen verdere staatsondersteuning kry wanneer die huidige leningswaarborg van ‘n miljard-rand verval nie. Die redery het nog nie die waarborg gebruik nie en moet nie-kernbates identifiseer wat verkoop kan word om sy geldelike posisie […]
# Motorsport: Mercedes’ driver, Kimi Antonelli, is on the brink of Formula One history in this weekend’s Grand Prix in Mexico City. He only needs to finish ninth to clinch the drivers’ championship and become Italy’s first champion since 1953. Antonelli increased his lead over British teammate George Russell to 123 points when he won […]