# Motorsport: Die 36-jarige Sergio Perez het ʼn nuwe kontrak met Cadillac onderteken en sal tot minstens 2029 deel bly van die Amerikaanse Formule Een-span. Sy kontrak sou blykbaar einde volgende jaar verstryk. Perez sê hy en Cadillac, wat vanjaar die eerste keer deelneem, sê hulle het saam ongelooflike vordering gemaak. Hy is ook gereed […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds sê Suid-Afrika herstel sy fiskale geloofwaardigheid ondanks geopolitieke gevare, maar moet ekonomies vinniger hervorm om belegging en groei te bevorder. Ekonomiese groei staan vanjaar op een-persent, wat 0,2-persent laer is as die Tesourie se vooruitskatting. Die fonds voorspel dat die verhouding tussen skuld en bruto binnelandse produk die volgende vyf […]
# Rugby: Springbok hooker Bongi Mbonambi will start his Stormers duty immediately after being picked on the bench for Saturday’s United Rugby Championship clash with Irish side Ulster in Cape Town. He was announced as the hosts’ new signing after leaving the Sharks. Vernon Paulo will wear the number two jersey, with the squad showing […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus is excited over the prospect of playing Italy, France and Ireland during next month’s Nations Championship visit to Europe. He says each one of them will pose different threats and challenge South Africa in various ways, and the fact that these matches now form part of a competition will […]
# Die Nulane-korrupsiesaak is uitgestel tot 20 Januarie vir ‘n voorverhoor in die Hooggeregshof in Bloemfontein. Dit volg nadat die Appèlhof beslis het die onskuldigbevinding van die beskuldigdes moet omgekeer word. Dit sluit die sakeman Iqbal Sharma in. Kaizer Kganyago van die Nasionale Vervolgingsgesag sê hulle word daarvan aangekla dat hulle met ‘n gemeenskaplike doel […]
# Die Duitse kanselier, Friedrich Merz, vra ‘n nuwe vryhandelsooreenkoms tussen die Europese Unie met sy 27 lidlande en die Trans-Stille Oseaan-vennootskap, wat 12 lande op vyf vastelande insluit. Die vennootskap sluit onder meer Australië, Kanada, Japan, Mexiko en Britanje in, maar Amerika en China is nie deel daarvan nie. Merz, wat ook met Singapoer […]
# Die Pretoriase Landdroshof het borgtog van 100-duisend-rand toegestaan aan die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, wat beskuldig word van minagting omdat hy nie voor die Madlanga-kommissie verskyn het nie. Hy is onlangs aangekeer toe hy na Dubai wou vlieg. Landdros Marc Curlewis sê die staat het versuim om te bewys Carrim sal sy verhoor […]
# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA sê spesiale betaaldatums vir November se maatskaplike toelaes is ‘n eenmalige reëling weens volgende Woensdag se munisipale verkiesing. Toelaes vir ouer persone sal Vrydag uitbetaal word, ongeskiktheidstoelaes Maandag en kindertoelaes Dinsdag. Toelaes wat tans hersien word, sal volgende Donderdag uitbetaal word, mits begunstigdes steeds kwalifiseer. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, […]
# Rugby: Six players can make their debut for South Africa in next month’s Nations Championship matches in Europe. They are Yaqeen Ahmed, Sebastian de Klerk, Luan Giliomee, Markus Muller, Riley Norton, and Emmanuel Tshituka. Springbok coach Rassie Erasmus announced a squad of 37 players for the Tests against Italy, France and Ireland. He is […]