# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het ‘n nuwe Artikel 34-bepaling aangekondig om bykomende elektrisiteitsopwekkings-vermoë tussen vanjaar en 2037 te ondersteun. Dit sluit wind-, son-, batterybergings- en gas-tot-krag-tegnologie in. Ramokgopa het in Pretoria gesê ‘n meerjarige verkrygingspyplyn sal groter sekerheid aan die mark bied. Hy het ook die staatsgeleide kragparke-program bekendgestel. Dis […]
# Die Mededingingskommissie het teen die Premier-groep opgetree oor die beplande sluiting van die RFG-vrugte-inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap. Die kommissie het ‘n aansoek ingedien om die Mededingingstribunaal se voorwaardelike goedkeuring van Premier se samesmelting met RFG Holdings op 6 Maart te herroep. Dis op 30 Maart ingestel nadat die partye gesê het hulle […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n eenheid gestig om te monitor hoeveel van sy verwysings na die Nasionale Vervolgingsgesag op suksesvolle vervolgings uitloop. Die hoof, Leonard Lekgetho, het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Justisie gesê hulle het vanjaar reeds meer as 700 verwysings gedoen. Die komitee se voorsitter, Xola Nqola, sê die eenheid se […]
# Die voormalige Australiese biskop Christopher Saunders is tot ses-en-‘n-half jaar tronkstraf gevonnis vir die seksuele mishandeling van twee jong mans tydens sy ampstermyn as Katolieke geestelike. Die 76-jarige is in Augustus skuldig bevind aan 13 seksuele oortredings, maar vrygespreek van beweerde oortredings teen ‘n derde jong man. Hy sal in Februarie 2031 vir parool […]
# Israel herdenk vandag drie jaar sedert die aanvalle onder leiding van Hamas op 7 Oktober 2023 waarin ongeveer een-duisend-200 mense dood en 251 gyselaar geneem is. Dit was die dodelikste enkele dag vir Jode sedert die Volksmoord. Die Palestynse militantegroep het verskeie gebiede geteiken, waaronder ‘n Israeliese militêre basis, dorpe naby die grens en […]
# Rugby: Versatile Springbok forward Deon Fourie is happy to play wherever the Stormers need him. The 40-year-old returns from international duty and was picked on the bench for Saturday’s United Rugby Championship home derby against the Sharks. Fourie has worn the number six jersey for the Stormers since his return in 2021, but mostly […]
# Cricket: Hundred-and-56 players are up for grabs in tonight’s auction for SA20’s fifth season. The 95 South Africans and 61 overseas players were shortlisted from 789 applications received. Only four teams will bid as Durban’s Super Giants and Paarl Royals have already completed their 19-player squads. Squads must consist of a minimum of eleven […]
# Cricket: Leading Proteas fast bowler Kagiso Rabada will be given all the time he needs to prove his fitness for the first Test against Australia, starting in Durban on Friday. An injury kept him out of the one-day series between the two countries, but he finished an intra-squad two-day game without problems. Assistant coach […]
# Rugby: Argentina, Uruguay, Chile and Brazil hope to bring the World Cup to South America for the very first time in 2035 after submitting a joint bid to host the tournament. They plan to use eleven stadiums in ten cities – eight stadiums in Argentina, and one each in the other three countries. Spain […]