# Die voormalige apartheids-polisie-offisier, Eugene de Kock, het voor die Waarheids- en Versoeningskommissie-ondersoek getuig senior politieke ampsdraers was bewus van misdade en was daarby betrokke. Hy beweer die destydse minister van Wet en Orde, Louis le Grange, het die bomaanval op ANC-kantore in Londen goedgekeur en Adriaan Vlok, wat dieselfde portefeulje beklee het, het hom […]
# Die parlementêre Gesondheidskomitee sê dis nie genoeg om een amptenaar te skors oor die waterkrisis in Bronkhorstspruit, Gauteng, nie. Voorsitter Faith Muthambi het aan eNCA gesê Tshwane se bestuur en politieke leierskap moet aanspreeklik gehou word. Die metro erken inwoners het onbehandelde water gedrink. Meer as 400 gevalle van maagdermsiektes is aangemeld. Muthambi sê […]
# Soccer: England’s captain, Harry Kane, is reportedly the favourite to win the coveted Ballon d’Or tonight. That would make him the first British winner in 25 years. Bayern Munich’s striker scored 73 goals in 65 games last season. French captain Kylian Mbappé, who plays for Spanish giants Real Madrid, and Spanish star Lamine Yamal, […]
# Krieket: Pakistan het die vierde grootste tiendepaaltjie-vennootskap in die geskiedenis van mans-eendagkrieket behaal om Engeland in Lahore met een paaltjie te klop. Ben Duckett het ‘n indrukwekkende 105 aangeteken en Engeland is vir 241 uitgeknikker. Shadab Khan het daarna ‘n onoorwonne 113 behaal en saam met Haris Rauf ‘n onoorwonne tiendepaaltjie-vennootskap van 89 lopies […]
# Rugby: The newly overhauled sevens world series will start in Dubai in the United Arab Emirates on the last weekend of November. That will be followed by the Cape Town event a week later, and regular season tournaments in Singapore, Perth in Australia, and Vancouver in Canada, ending in New York in the US. […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering moes die afgelope paar jaar ‘n moeilike balans handhaaf tussen die bestendiging van die land se openbare finansies en om die hoë vlakke van armoede en werkloosheid aan te pak. Die minibegroting wat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, verlede weekter tafel gelê het, toon staatskuld het bestendig […]
# Eskom het sedert 16 Mei verlede jaar 525 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag bereik en die herstel van sy opwekkingsvermoë is op die beste vlak in ses jaar. Sy energie-beskikbaarheidsfaktor het gestyg tot 68,1-persent teenoor 62,48-persent verlede jaar. Eskom beskik oor ses-dusend-424 megawatt meer opwekkingsvermoë as drie jaar gelede. Onbeplande kragonderbrekings het die afgelope drie […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê logistieke, tegniese en veiligheidsreëlings vorder goed vir volgende Woensdag se plaaslike regeringsverkiesing. Byna 29,2-miljoen Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem en 546 politieke partye gaan deelneem. Kiesers sal uit sowat 137-duisend kandidate kan kies vir net meer as 10-duisend-500 raadsposisies. Hlabisa is die […]
# Rugby: Fiji’s new coach, Jake White, believes his charges could be a massive force in next year’s World Cup in Australia if he can add control and structure to their natural flair. They beat Japan, coached by Eddie Jones, 34-28 in his first match in the role on Saturday. Jones was his technical adviser […]