# Die Kaapse Skiereiland-bobbejaanbestuur sê die Waterval-trop is nou die eerste keer in meer as ʼn dekade veilig teen die stedelike omgewing se gevare. Die 44 bobbejane is die afgelope naweek in die Stedelike Natuurlewe-sentrum by Kogelfontein in die Tafelberg Nasionale Park hervestig. Die organisasie se voorsitter, Bongani Mnisi, sê die bobbejane sal nie meer blootgestel word aan gevaar wanneer hulle die besige Hoofweg in Simonstad oorsteek nie:
44 Waterval-bobbejane nou veilig teen gevare van stedelike omgewing [KLANK]
ENG MnisiOnBaboons