# KwaZulu-Natal stel sy toerisme- en kreatiewe bedrywe aan internasionale beleggers bekend tydens FAME Week Africa 2026 in Kaapstad. Die provinsie hoop om filmvervaardigers te lok, belegging in toerisme te bevorder en werk te skep. Toerisme KwaZulu-Natal se woordvoerder, Pinky Radebe, sê die geleentheid kan die kreatiewe ekonomie en toerisme bevorder, en stel die provinsie […]
# KwaZulu-Natal is promoting its tourism and creative industries to international investors at FAME Week Africa 2026 in Cape Town. The province hopes to attract film productions, increase tourism investment and create jobs. Tourism KwaZulu-Natal spokesperson Pinky Radebe says the event offers an opportunity to grow the creative economy and tourism investment while showcasing the […]
# Die Landbou-organisasie TLU SA verwelkom planne om rooibos-saad na die Internasionale Ruimtestasie te stuur. Altesaam 17-duisend-346 saadjies sal gestuur word as deel van ʼn wetenskaplike proefneming om te bepaal hoe ruimte-toestande groei beïnvloed. Die saadjies, wat ongeveer 74,2 gram weeg, word na Voyager Technologies in Texas geneem om die proefneming vir die ruimtevlug voor […]
# Agricultural organisation TLU SA has welcomed plans to send rooibos seeds to the International Space Station. A total of 17-thousand-346 seeds are being sent as part of a scientific experiment exploring how space conditions could affect their growth. The seeds, weighing approximately 74.2 grams, will travel to Voyager Technologies in Texas, where the experiment […]
# Patrick Stewart, wat bekend is vir sy rol as kaptein Jean-Luc Picard in die wetenskapfiksie-reeks, Star Trek: The Next Generation, is op 86-jarige ouderdom oorlede. Hy het by sy huis in Los Angeles gesterf ná ʼn kort stryd teen Alzheimer se siekte en Lewy Body Dementia. Stewart het in sy loopbaan van ses dekades […]
# Patrick Stewart, famously known for his role as Captain Jean-Luc Picard in the science fiction series Star Trek: The Next Generation, has passed away at the age of 86. He died at his home in Los Angeles following a brief battle with Alzheimer’s Disease and Lewy Body Dementia. In a career that spanned six […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement moedig gemeenskappe aan om voort te gaan met gesprekke oor geestesgesondheid en waarsku werkloosheid, finansiële probleme, geslagsgeweld en dwelmmisbruik kan geestes-welstand benadeel. Oktober is Geestesgesondheid-bewusmakingsmaand in Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê volgehoue stigma, diskriminasie en gevaarlike stereotipes keer dat mense in die vroeë stadiums noodsaaklike hulp soek:
# The Gauteng Department of Health has urged communities to maintain ongoing conversations around mental health, saying unemployment, financial hardship, gender-based violence and substance abuse can negatively affect mental well-being. October is Mental Health Awareness Month in South Africa. The department’s spokesperson, Steve Mabona, says persistent stigma, discrimination, and harmful stereotypes prevent individuals from seeking […]
# Die Amerikaanse burgerregte-leier en arbeid-organiseerder, Dolores Huerta, is op 96 oorlede. Sy was in die 1960’s medestigter van United Farm Workers wat hulle beywer het om trekarbeiders se lewens te verander. Haar Spaanse slagspreuk “Sí, se puede!” wat beteken “Ja, dit kan gedoen word”, was gebaseer op die gedagte dat mense verandering kan meebring. […]