Skip to content

Matrikulante aangemoedig om die somer veilig naby water te kuier [KLANK] 

# Die Nasionale Seereddingsinstituut vra matriekleerders wat voorberei om hul eksamens af te handel, om veilig fees te vier naby water. Leerders word gewaarsku teen die kombinasie van alkohol en swem, asook om alleen of in die donker te swem. Die publiek word aangeraai om weg te bly van riviere wat oorstroom het. Andrew Ingram van die instituut raai strandbesoekers ook aan om tussen die rooi en geel vlae te swem waar lewensredders aan diens is, en versoek diegene wat toesig oor kinders hou om by hulle te bly:

ENG IngramOnMatriculants