# Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, sal by die Australiese televisie-sjef Poh Ling Yeow aansluit op Junior MasterChef Australia wanneer die kookkompetisie in 2027 terugkeer, ná ‘n onderbreking van ses jaar. Die Australiese Network Ten het dit Dinsdag bevestig en Meghan beskryf as ‘n spesiale gas wat leiding aan jong deelnemers sal gee. Sy […]
# Microsoft bied vrywillige afleggings aan ongeveer 60-duisend werknemers, meer as ‘n kwart van sy wêreldwye werksmag, om koste te beperk terwyl groot belegging in kunsmatige intelligensie gemaak word. Personeel wat hiervoor in aanmerking kom in Amerika, Kanada, Brittanje en Indië, sluit werkers van Xbox, Windows, Copilot, finansies en menslike hulpbronne in. Bemarking, kommersiële sake […]
# Meghan Markle, the Duchess of Sussex, will join Australian television chef Poh Ling Yeow on Junior MasterChef Australia when the cooking competition returns in 2027, after a six-year break. Australia’s Network Ten confirmed it on Tuesday, describing Meghan as a special guest who will help guide young contestants. She appeared as a guest judge […]
# Vroue en meisies het verlede jaar een uit elke vier van die meer as 37-duisend burgerlikes uitgemaak wat in gewapende konflik gesterf het: dubbel soveel as in 2021. Die Verenigde Nasies se jongste verslag oor Vroue, Vrede en Veiligheid wys nege-duisend-788 gevalle van konflikverwante seksuele geweld is verlede jaar bevestig – meer as twee […]
# Microsoft is offering voluntary retrenchment to about 60-thousand employees, more than a quarter of its global workforce, to contain costs while investing heavily in artificial intelligence. Eligible staff in the United States, Canada, Britain and India include workers in Xbox, Windows, Copilot, finance and human resources. Marketing, commercial business and security teams are excluded. […]
# Die aktrise Asavela Mngqithi is aangekeer nadat sy glo teen 198-kilometer per uur in ‘n 120-kilometer-sone betrap is op die N2 naby Ellingham in KwaZulu-Natal. Die provinsiale Departement van Vervoer sê Mngqithi, bekend vir haar rolle in Isibaya en Abomama, was in ‘n BMW X3. Sy sal na verwagting môre in Scottburgh se Landdroshof […]
# Johannesburg en Kaapstad is volgens ‘n opname onder die wêreldstede waar datasentrums die goedkoopste opgerig kan word. Ander Afrika-stede op die lys sluit in Lagos in Nigerië en Nairobi in Kenia. Navorsing deur Turner & Townsend skryf dit toe aan laer arbeidskoste, toegang tot grond en verbeterde plaaslike voorsieningskettings, wat toenemende belangstelling van beleggers […]
# Actress Asavela Mngqithi has been arrested for allegedly driving at 198-kilometre-per hour in a 120-kilometre-hour zone on the N2 near Ellingham, Kwa-Zulu Natal. The KZN Department of Transport spokesperson Ndabezinhle Sibiya says Mngqithi, known for the TV series Isibaya and Abomama, was driving a BMW X3. She is expected to appear in Scottburgh Magistrate’s […]
# A study has ranked Johannesburg and Cape Town among the world’s most cost-competitive cities for data centre construction. Other African cities include Lagos in Nigeria and Nairobi in Kenya. Research by professional services firm Turner and Townsend attributes this to lower labour costs, access to land and improving local supply chains leading to investor […]