# Twee seekoeie het in die Naivasha-meer in Kenia gevrek nadat hulle weggegooide visnette en mieliestronke ingesluk het. Die Keniaanse Natuurlewediens sê ‘n nadoodse ondersoek het bevind een jong wyfie het sintetiese nette ingesluk, wat haar spysverteringstelsel geblokkeer het. Die tweede, ‘n volwasse wyfie, is dood nadat haar maag erg opgeblaas het. Dit het druk […]
# Two hippopotamuses have died at Lake Naivasha in Kenya after ingesting discarded fishing nets and maize stalks. The Kenya Wildlife Service says a post-mortem found that one young female had swallowed synthetic nets, which blocked its digestive system. The second, an adult female, died after severe stomach bloating put pressure on its lungs and […]
# ‘n Pretloop vir diabetesbewustheid vind môre in Kaapstad plaas en moedig inwoners aan om aktief te raak en meer oor die toestand te leer. Die “Wees Aktief vir Diabetes”-geleentheid bied gratis vyf- en tienkilometerwedlope by Plato in Seepunt aan. Een van die organiseerders, Francel van Dyk by wie diabetes op die ouderdom van ses […]
# A diabetes awareness fun run will take place in Cape Town tomorrow, encouraging residents to get active and learn more about the condition. The “Be Active for Diabetes” event will offer free five-kilometre and ten-kilometre runs at Plato in Sea Point. One of the organisers, Francel van Dyk, who was diagnosed with diabetes at […]
# Die teregstelling van ‘n veroordeelde moordenaar in Texas het nuwe vrae laat ontstaan oor dodelike inspuitings nadat gevangenispersoneel gesukkel het om ‘n aar te kry. Die 70-jarige Reinaldo Dennes is Donderdag tereggestel vir die moord op ‘n diamanthandelaar van Houston in 1996. Die proses het 63 minute geduur, voor mediese personeel uiteindelik are in […]
# The execution of a convicted murderer in Texas has raised fresh questions about lethal injections after prison staff struggled to find a vein. Seventy-year-old Reinaldo Dennes was put to death on Thursday for the 1996 murder of a Houston diamond dealer. The procedure took 63 minutes, with medical staff eventually inserting intravenous lines into […]
# Die Suid-Afrikaanse Lugdiens is in die sewende plek op die tydskrif TIME se lys van die beste lugrederye ter wêreld vir 2027, met ‘n telling van 92,16. Die lys lig lugrederye uit wat uitblink in passasiers-ervaring en bedryfsprestasie, volgens opnames wat die afgelope drie jaar gedoen is. FlySafair is in die 12de plek. SAL […]
# South African Airways has been ranked seventh globally in TIME Magazine’s World’s Best Airlines for 2027, achieving a score of 92.16. The list highlights airlines that excel in passenger experience and operational performance based on surveys conducted over the past three years. FlySafair is 12th on the list. SAA also secured second place globally […]
# Rugby: Rassie Erasmus mag nou wel nie by die wedstryd betrokke wees nie, maar hy sal moontlik die grootste groep ondersteuners ooit hê wat saam met hom op sy rusbank voor die TV sit! Die Springbok-afrigter het ‘n webwerf geskep wat volwasse ondersteuners nooi om aanlyn by hom aan te sluit terwyl hy Saterdag […]