# Die Verenigde Nasies se Menseregte-monitorsending in Oekraïne sê daar was tot dusver vanjaar baie meer burgerlike ongevalle in die land as enige jaar sedert Rusland se volskaalse aanval in Februarie 2022. Twee-duisend-957 burgers is tussen Januarie en Oktober doodgemaak en 17-duisend-218 beseer, wat 63-persent meer is as dieselfde tydperk verlede jaar. Langafstand-wapens, missiele en […]
# The United Nations Human Rights Monitoring Mission in Ukraine says this year has seen dramatically higher civilian casualties in Kyiv than any other year since Russia’s full-scale invasion in February 2022. Two-thousand-957 civilians were killed and 17-thousand-218 injured from January to October, 63-percent higher than in the same period last year. Long-range weapons, missiles and […]
# Die Kaapse Skiereiland-bobbejaanbestuur sê die Waterval-trop is nou die eerste keer in meer as ʼn dekade veilig teen die stedelike omgewing se gevare. Die 44 bobbejane is die afgelope naweek in die Stedelike Natuurlewe-sentrum by Kogelfontein in die Tafelberg Nasionale Park hervestig. Die organisasie se voorsitter, Bongani Mnisi, sê die bobbejane sal nie meer […]
# Cape Peninsula Baboon Management says the Waterfall troop is now safe from the dangers of the urban environment for the first time in more than a decade. The 44 baboons were relocated to the Urban Wildlife Centre at Kogelfontein within the Table Mountain National Park over the past weekend. The organisation’s chairperson, Bongani Mnisi, […]
# Pous Leo het geskerts joernaliste wat saam met hom reis lyk meer uitgeput as hy ná sy 12-dae-toer deur Suid-Amerika. Die 71-jarige pous het aan boord die vlug terug na Rome gesê hy voel goed en skryf sy uithouvermoë aan God toe. Hy het 50 geleenthede in Uruguay, Argentinië en Peru bygewoon, slegs weke […]
# Pope Leo has joked that journalists travelling with him look more exhausted than he does, following his 12-day tour of South America. Speaking aboard the flight back to Rome, the 71-year-old pontiff said he was feeling well and credited his stamina to God. He completed 50 events across Uruguay, Argentina and Peru, just weeks […]
# TLU SA se Sonneblom-toekennings en mediafunksie wat in Silverton, Pretoria, plaasgevind het, gee erkenning aan joernaliste en media-organisasies wat ʼn belangrike bydrae lewer tot landboukommunikasie. Joernaliste en media-organisasies het in vier kategorieë erkenning gekry: beste bydrae in oudio-media, visuele media, gedrukte media en multimedia. TLU SA se president, Henry Geldenhuys, beklemtoon die media se […]
# The TLU SA Sunflower Awards and media function held in Silverton, Pretoria yesterday evening, recognised journalists and media organisations that make an important contribution to agricultural communication. Journalists and media organisations were recognised in four categories: best contribution in audio media, visual media, print media and multimedia. TLU SA president Henry Geldenhuys emphasised the […]
# Robert Pattinson is aangekondig as die volgende James Bond – die sewende akteur om die ikoniese Britse spioen te vertolk. Die 40-jarige is bekend vir rolle in prente soos Twilight, The Odyssey en Batman. Hy neem 007 se mantel oor by Daniel Craig, wat sy vyfde rolprent as die vrouejagter-superspioen in 2021 voltooi het […]