Skip to content

De Lille verwelkom Primedia se uitbreiding na Amerikaanse mark [KLANK]

# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, verwelkom die Primedia-groep se verkryging van The Africa Channel om hom in die Amerikaanse mark te vestig. Die televisie-netwerk en stromings-onderneming van Los Angeles vertoon Afrika-inhoud in Noord- en Latyns-Amerika en die Karibbiese Eilande. ‘n Woordvoerder, Aldrin Sampear, sê die stap sal help om Afrika se stories te versprei, Suid-Afrikaanse kultuur te bevorder en toerismebande met Amerika te versterk, wat een van die land se grootste oorsese toerisme-markte is:

ENG-SampearOnPrimedia