# North West University Business School economist Raymond Parsons says the government must step up diplomatic efforts to avoid losing preferential trade benefits under the African Growth and Opportunity Act. Parsons warns losing access could hurt key sectors such as agriculture and the motor industry, putting jobs at risk. He added the impact may be […]
# UNISA vice-chancellor professor Puleng LenkaBula says marine research is vital to protecting ocean resources and addressing environmental challenges. Speaking at the International Conference on Coastal, Marine and Maritime Research in Durban, LenkaBula highlighted that research can help tackle coastal erosion, rising sea levels and changes in marine ecosystems. The professor also stressed the need […]
# UNISA se visekanselier, professor Puleng LenkaBula, sê marienenavorsing is noodsaaklik vir die beskerming van oseaanhulpbronne en om omgewingsuitdagings aan te pak. LenkaBula het tydens die Internasionale Konferensie oor Kus-, Mariene- en Maritieme Navorsing in Durban beklemtoon navorsing kan help om kus-erosie, stygende seevlakke en veranderinge in mariene-ekosisteme aan te spreek. Die professor het ook […]
# Die ekonoom van die Noordwes-Universiteit se sakeskool, Raymond Parsons, sê die regering moet diplomatieke pogings verskerp om te verhoed dat voorkeurhandelsvoordele kragtens die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika verlore gaan. Parsons waarsku die verlies aan toegang tot sleutelsektore, soos landbou en die motorbedryf, kan die sektore benadeel en werkgeleenthede in gevaar stel. […]
# Die Internasionale Hernubare Energie-agentskap sê die wêreldwye uitbreiding van hernubare energie sal na verwagting vanjaar verlangsaam, na vyf agtereenvolgende jare van groei. Die agentskap sê onvoldoende elektrisiteitsnetwerke en handelsversperrings beperk nuwe installasies. Die direkteur-generaal, Francesco La Camera, sê lande sukkel om al die elektrisiteit wat uit hernubare bronne opgewek word aan verbruikers te lewer. […]
# Microsoft bied vrywillige afleggings aan ongeveer 60-duisend werknemers, meer as ‘n kwart van sy wêreldwye werksmag, om koste te beperk terwyl groot belegging in kunsmatige intelligensie gemaak word. Personeel wat hiervoor in aanmerking kom in Amerika, Kanada, Brittanje en Indië, sluit werkers van Xbox, Windows, Copilot, finansies en menslike hulpbronne in. Bemarking, kommersiële sake […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, vra sterker samewerking tussen Afrika-lande rakende migrasiebeleide. Lamola het op die Afrika- en Afrika- diasporakonferensie in Ekurhuleni gesê migrasie is nie ‘n uitdaging wat Suid-Afrika alleen kan aanpak nie. Hy het die Afrika-unie aangemoedig om die besluite van die migrasiekonferensie in 2015, weer op die […]
# Die Raad vir die Ontwikkeling van die Boubedryf het 75 kontrakteurs lewenslank gederegistreer en op die swartlys geplaas nadat hulle registrasievereistes oortree het. Voorsitter Khulile Nzo het in Pretoria gesê hulle is lewenslank van die Nasionale Register van Kontrakteurs verwyder weens wanvoorstellings, insluitend vervalste bankstate en vals projekinligting. Nzo sê die stappe het in […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, waarsku teen ‘n hernude wedloop oor Afrika se hulpbronne en moedig lande aan om hul mineraalrykdom te beskerm teen buitelandse uitbuiting. Lamola het op die tweede Afrika- en Afrika-diasporakonferensie in Ekurhuleni gepraat oor die uitvoer van onverwerkte minerale en sê Afrika-lande moet meer in nywerhede […]