# The Institute for Economic Justice says the South African Reserve Bank should keep the repo rate unchanged at 7.25-percent when it announces its interest rate decision today. The organisation warns further rate hikes could worsen the cost-of-living crisis, increase pressure on indebted households and discourage business investment. The institute’s Liso Mdutyana argues rising inflation, which […]
# Volgens Statistiek Suid-Afrika het skuldverwante hofsake tussen Julie en September oor dieselfde periode verlede jaar toegeneem. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is, het met 0,6-persent gestyg, terwyl siviele vonnisse met 1,9-persent toegeneem het. Vhonani Kwinda van Statistiek Suid-Afrika sê die syfers dui op ‘n toename in skuldverwante dagvaardings en die waarde […]
# Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank behoort die terugkoopkoers onveranderd op 7,25 persent te hou wanneer hy vandag sy rentekoersbesluit aankondig. Die organisasie waarsku dat verdere rentekoersverhogings die lewenskostekrisis kan vererger, die druk op huishoudings met skuld kan verhoog en sakebeleggings kan ontmoedig. Liso Mdutyana van die instituut voer aan dat […]
# Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in September met 2,4-persent toegeneem vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Algemene handelaars en ander kleinhandelaars was die vernaamste bydraers tot die groei. Verkope het egter met 0,3-persent gedaal vergeleke met Augustus. Raquel Floris van Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het tussen Julie en September met drie-persent toegeneem vergeleke met […]
# Transnet sê hy bestee jaarliks ongeveer 3,7-miljard-rand aan sekuriteit te midde van toenemende bedreigings van kabeldiefstal, vandalisme en georganiseerde misdaad. Die sekuriteitsbestuurder, Neil Naidu het tydens die konferensie van die Suid-Afrikaanse Swaarvervoervereniging gesê, die maatskappy het byna 10-duisend sekuriteitspersoneel in sy bedrywighede ingespan. Volgens Naidu het aangemelde sekuriteitsvoorvalle met 29-persent, van agt-duisende-234 tot vyf-duisend-830 […]
# Die Wes-Kaapse Regering verskerp pogings om kunsmatige intelligensie by provinsiale bestuur te integreer. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het ‘n strategiese memorandum van verstandhouding met die Forum vir Kunsmatige Intelligensie vir Ontwikkelende Lande aangekondig. Tydens die ministeriële forum oor KI-infrastruktuur by Century City in Kaapstad, het Simmers gesê die vennootskap sal aanvanklik fokus […]
# Die kommissaris vir Swart Ekonomiese Bemagtiging, Tsediso Matona, vra ’n meer ingeligte en gebalanseerde begrip van transformasiebeleide in Suid-Afrika. Tydens ’n mediabespreking, wat in samewerking met die Black Management Forum gehou is, het Matona gesê swart ekonomiese bemagtiging moet onderhewig bly aan deeglike ondersoek en openbare debat. Hy waarsku daarteen om die beleid uitsluitlik […]
# Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie het ‘n wedersydse beëindigingsooreenkoms met sy uitvoerende hoof, Mmakgoshi Lekhethe, bevestig. Sy sal die organisasie op 28 Februarie 2027 verlaat om ander belange na te volg. Lekhethe het in Desember 2024 die NOK se eerste vroue- uitvoerende hoof geword. Die hoof van Risikobestuur, Mpho Kubelo is as tussentydse uitvoerende hoof aangestel. Hierdie […]
# Die Black Business Council het Swart Ekonomiese Bemagtiging verdedig te midde van toenemende kritiek oor die beleid. Die raad se voorsitter vir Openbare Verkrygingsbeleid, Tumelo Mahusi, sê die beleid se tekortkominge word dikwels oordryf. Haar kommentaar kom te midde van ‘n voortdurende debat oor die doeltreffendheid van Suid-Afrika se beleide vir ekonomiese transformasie. Die […]