# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Isuzu Motors Suid-Afrika het ‘n veiligheidsterugroep uitgereik vir twee-duisend-582 RG19-bakkies wat tussen 11 Mei en 3 Julie vanjaar in die mark beskikbaar gestel is. Volgens Isuzu is daar ‘n moontlikheid dat die rempedaal se spilpunt kan loskom. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê van die voertuie is ook uitgevoer […]
# Tens of thousands of passengers remain stranded at UK airports today, following a technical fault at the National Air Traffic Services. The issue caused some one-thousand-300 cancellations of flights to or from airports in the UK yesterday. According to FlightRadar, the worst affected airports were Heathrow, Gatwick, Manchester and Birmingham. More than 250 flights […]
# The National Consumer Commission says Isuzu Motors South Africa has issued a safety recall of two-thousand-582 RG19 bakkies, which were made available between 11 May and 3 July this year. According to Isuzu, there is a possibility that the brake pedal pivot pin may be loose. The commission’s spokesperson, Phetho Ntaba, says affected vehicles […]
# Die vakbond GIWUSA sê hy is bekommerd oor die bruto binnelandse produk se inkrimping in die tweede kwartaal vanjaar. Die BBP het met 0,2-persent gekrimp ná groei van 0,4-persent in die eerste kwartaal. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê terwyl apologete vir kapitaal sal verwys na die oorlog in Iran en wêreldwye onderbrekings in […]
# President Donald Trump van Amerika het gereageer op Kanada se jongste tariewe deur ʼn klomp Kanadese goedere, insluitend alkohol- en suiwelprodukte, te verbied. Dit volg nadat Ottawa se vergeldingstariewe van 15- tot 50-persent op Amerikaanse invoere van byna 320-miljard-rand gister van krag geword het. Die Withuis het verlede maand tariewe van 50-persent ingestel op […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die jongste bruto binnelandse produksyfers is ‘n rooi waarskuwing van ‘n ekonomiese ramp wat besig is om te ontvou. Suid-Afrika se ekonomie het in die tweede kwartaal van hierdie jaar met 0,2-persent gekrimp, met drie sleutelnywerheidsektore, naamlik mynbou, vervaardiging en handel, wat tot negatiewe nasionale groei gelei het. […]
# Die vakverbond Cosatu eis dat die regering en privaat sektor dringend ingryp ná die jongste verslag oor die bruto binnelandse produk. Suid-Afrika se BBP het in die tweede kwartaal vanjaar met 0,2-persent gekrimp na groei van 0,4-persent in die eerste kwartaal. Die daling word grootliks toegeskryf aan die konflik in die Midde-Ooste. Cosatu-woordvoerder Matthew […]
# US president Donald Trump has retaliated against Canada’s latest tariffs by banning a slew of Canadian goods, including alcohol and dairy products. This comes after Ottawa’s 15-to-50-percent counter-tariffs on nearly 320-billion-rand of US imports came into effect yesterday. Last month, the White House imposed 50-percent tariffs on Canadian goods including wine, furniture and sporting […]
# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die protokol wat Suid-Afrika se kersieboere die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. China is die wêreld se grootste kersie-invoerder wat in 2025 kersies ter waarde van 52,8-miljard-rand ingevoer het. Volgens die raamwerkooreenkoms oor ekonomiese vennootskap vir gedeelde ontwikkeling, word geen tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoergoedere na China […]