# Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek sê die Nasionale Tesourie het vertroue in Suid-Afrika se openbare finansies herstel, met staatskuld wat na verwagting in die 2025/2026-boekjaar ’n hoogtepunt van 78,4-persent van die bruto binnelandse produk bereik het. Die buro wys egter daarop dat die voorgestelde fiskale raamwerk nie ver genoeg strek nie, aangesien dit nie […]
# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê die nasionale, provinsiale en plaaslike regering werk saam om die waterkrisis op te los. Tydens ‘n toespraak in Bronkhorstspruit, in Tshwane, het Mashatile gesê die prioriteit is om te verseker dat inwoners toegang tot skoon water het. Hy het gesê ‘n watertaakspan is op die been gebring om uitdagings […]
# Deputy president Paul Mashatile says national, provincial and local government are working together to resolve the water crisis. Speaking in Bronkhorstspruit, in Tshwane, Mashatile said the priority is ensuring residents receive clean water. He said the water task team was established to address challenges, including water losses caused by ageing municipal infrastructure. Mashatile expressed […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal optree teen amptenare wat nalatig was ten opsigte van die waterbesoedelingskrisis in Bronkhorstspruit. Sy het tydens ‘n besoek aan die gebied gesê interne en eksterne ondersoeke sal fokus op die tekort aan chloor, gebrekkige kommunikasie en die besluit om nie die betrokke aanleg te sluit […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says the city will take action against officials found negligent in the water contamination crisis in Bronkhorstspruit. She visited the area and said internal and external investigations would examine chlorine shortages, communication failures and the decision not to shut down the affected plant. Moya says the findings will determine accountability, […]
# Die MK-party se adjunkpresident, Duduzane Zuma, sê die regering kan nie alleen die nodige werksgeleenthede skep nie. Hy het jongmense op ‘n verkiesingsbyeenkoms in Umlazi, Durban, aangemoedig om entrepreneurskap te oorweeg en sakegeleenthede te benut. Zuma sê beleggings is noodsaaklik vir volhoubare werkskepping en vra meer jong leiers in die politiek, sakewêreld en tegnologiesektor. […]
# The Bureau for Economic Research says the National Treasury has restored confidence in South Africa’s public finances, with government debt expected to have peaked at 78.4-percent of gross domestic product in the 2025/2026 financial year. However, the bureau states the proposed fiscal framework does not go far enough, as it lacks a firm debt […]
# MK Party first deputy president Duduzane Zuma says government alone cannot create the jobs South Africa needs. Addressing a provincial election rally in Umlazi, Durban, Zuma urged young people to pursue entrepreneurship and business opportunities. Zuma says investment is key to sustainable job creation and called for younger leaders across politics, business and technology. […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê meer as ‘n miljoen Suid-Afrikaners het in sewe maande toegang verkry tot sy slim ID-vervangingsdienste in deelnemende banktakke. Die digitale diens is nou beskikbaar in 669 takke landwyd, wat toegang tot 873 dienspunte verhoog. Die departement sê aansoeke neem ongeveer vyf minute. Hy beplan om dienste uit te […]