# KPMG South Africa warns that with inflation remaining well above target, there is mounting pressure for a potential interest rate hike when the South African Reserve Bank Monetary Policy Committee delivers its final decision of the year tomorrow. The central bank increased interest rates by 25-basis-points at its previous meeting in September. KPMG lead […]
# The Freedom Front Plus says the cost of 15 audited infrastructure projects in the Free State has nearly doubled, rising from 1.5-billion-rand to 2.8-billion-rand. This follows the cancellation of contracts after contractors failed to complete the work. The Auditor-General revealed that 94-percent of the audited projects incurred additional costs, while 1.6-billion-rand had already been […]
# Sanlam Investments economist Patrick Buthelezi expects the South African Reserve Bank to keep interest rates unchanged when its Monetary Policy Committee meets on Thursday. However, the bank is likely to maintain a cautious stance on inflation. According to Buthelezi, the Middle East conflict has pushed up global energy costs, adding pressure on inflation. He […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die koste van 15 geouditeerde infrastruktuurprojekte in die Vrystaat het byna verdubbel vanaf 1,5-miljard-rand tot 2,8-miljard-rand. Dit volg op die kansellering van kontrakte nadat kontrakteurs versuim het om die werk te voltooi. Die ouditeur-generaal het aan die lig gebring dat 94-persent van die geouditeerde projekte bykomende koste meegebring het, terwyl […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê voortdurende opleiding en gespesialiseerde ondersteuning is noodsaaklik om komitees oor Openbare Rekeninge te versterk en te verseker dat staatsbesteding behoorlik ondersoek word. Tydens die beraad van die SAOG-organisasie van Komitees oor Openbare Rekeninge in Kempton Park het sy gewaarsku veranderinge in parlementêre lidmaatskap ná verkiesings […]
# ‘n Ekonoom by Sanlam Beleggings, Patrick Buthelezi, verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal rentekoerse onveranderd laat wanneer sy Monetêre Beleidskomitee Donderdag vergader. Die bank sal waarskynlik ‘n versigtige houding teenoor inflasie handhaaf. Volgens Buthelezi het die konflik in die Midde-Ooste wêreldwye energiekoste opgestoot, wat bykomende druk op inflasie plaas. Hy waarsku ‘n verdere rentekoersverhoging van […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, moedig wetgewers aan om bekwame en toegewyde openbare verteenwoordigers in Openbare Rekeninge-komitees aan te stel. Didiza het tydens die spitsberaad van die SAOG-organisasie van Komitees oor Openbare Rekeninge in Kemptonpark gesê doeltreffende toesig is noodsaaklik om openbare fondse te beskerm en diegene wat met hulpbronne toevertrou […]
# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê Afrika kan sy posisie as die wêreld se jongste kontinent benut om deur middel van tegnologie, die tradisionele stadiums van ekonomiese ontwikkeling te omseil. Tydens die 29ste Africa Tech Festival in Kaapstad sê Mashatile die kontinent moet verder beweeg as om bloot buitelandse kunsmatige intelligensie te gebruik. Hy sê […]
# National Assembly Speaker Thoko Didiza says continuous training and specialist support are essential to strengthening Public Accounts Committees and ensuring government spending is properly scrutinised. Speaking at the SADC Organisation of Public Accounts Committees summit in Kempton Park, she warned that changes in parliamentary membership after elections should not delay accountability. Didiza called for […]