# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se nywerheidsmededingendheid verswak steeds. Dit volg nadat nuwe bevindinge deur die Afrika-Ontwikkelingsbank toon Marokko het Suid-Afrika verlede jaar as Afrika se mees geïndustrialiseerde ekonomie verbygesteek. Die party blameer probleme soos kragonderbrekings, korrupsie, beleidsonsekerheid en swak ekonomiese bestuur vir die afname in vervaardiging en belegging. Jaco Mulder van die party […]
# President Cyril Ramaphosa sê regeringshervormings begin vrugte dra, insluitend vordering in die vermindering van beurtkrag en die verbetering van belangrike infrastruktuur. Ramaphosa het tydens die debat oor die Presidensie se begrotingsrede in die Nasionale Vergadering aan lede van die Parlement gesê hernubare energie neem toe en nuwe beleggings in kragopwekking help om elektrisiteitsvoorsiening bestendig […]
# Die bevelvoerder van die Valke in KwaZulu-Natal, Gavin Jacob, het enige betrokkenheid ontken by die diefstal van dwelms wat verband hou met die 541-kilogram kokaïenbeslaglegging in Port Shepstone. Jacob het voor die Madlanga-kommissie getuig hy was onbewus van sekuriteitsprobleme by die gebou voordat die voorval in November 2021 aangemeld is. In reaksie op kommissaris […]
# Die jongste Wêreld Ekonomiese Forum-verslag verwys na korporatiewe projekte wat meetbare uitslae in uiteenlopendheid, billikheid en insluiting lewer. Die verslag het bevind organisasies met sterk insluitingspraktyke presteer beter as ander organisasies in innovering, besluitneming en werknemerbetrokkenheid. Suksesvolle strategieë sluit in geteikende vaardigheidsontwikkeling, die opgradering van werksmagvaardighede, gelyke geleentheidsprogramme en leierskapsverantwoordbaarheid. Die verslag toon organisasies […]
# Namibië hersien tans sy 33 jaar oue immigrasiewetgewing as deel van pogings om migrasiebestuur te vernuwe, grensveiligheid te versterk, en belegging en reis te ondersteun. Die Direkteur van Immigrasie en Grensbeheer, Danelie |Naris het tydens ‘n openbare raadpleging in Swakopmund gesê die wet van 1993 weerspieël nie meer die huidige migrasieneigings en tegnologiese ontwikkelings […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering moet verder beweeg as om slegs uitdagings te identifiseer en te fokus op die lewering van oplossings, met ‘n sterk klem op ekonomiese groei, werkskepping en verbeterde dienslewering. In reaksie op die debat oor die Presidensie se begrotingspos in die Parlement, het Ramaphosa gesê gekoördineerde optrede regoor die […]
# President Cyril Ramaphosa says government reforms are beginning to deliver results, including progress in reducing load-shedding and improving key infrastructure. Speaking during the Presidency budget vote debate in the National Assembly, Ramaphosa told members of Parliament that renewable energy is increasing and new investment in power generation is helping stabilise electricity supply. He also […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het sterker bande gevra vir gesondheidsbeleggings tussen Suid-Afrika en die Aurobindo-groep van Indië. Mashatile het in Indië die onderneming se bydrae tot bekostigbare gesondheidsorg geprys en verdere beleggings in infrastruktuur, hernubare energie, logistiek en mynbou aangemoedig. Hy het ook vennootskappe met junior- en mynondernemings in swart besit aangemoedig om inklusiewe groei […]
# President Cyril Ramaphosa says the government must move beyond identifying challenges and focus on delivering solutions, with a strong emphasis on economic growth, job creation and improved service delivery. Responding to the Presidency budget vote debate in Parliament, Ramaphosa said coordinated action across government is needed to turn plans into results. He added that […]