# The Industrial Development Corporation has confirmed a mutual separation agreement with its CEO, Mmakgoshi Lekhethe. She will leave the organisation on the 28th of February 2027 to pursue other interests. Lekhethe became the IDC’s first female CEO in December 2024. Chief Risk Officer Mpho Kubelo has been appointed interim CEO. The development comes as […]
# Statistiek Suid-Afrika sê verbruikersinflasie het in Oktober skerp gestyg tot 5,2-persent vergeleke met 4,5-persent in September. Dis die hoogste inflasiekoers in byna twee-en-‘n-half jaar, wat grootliks deur die stygende brandstofprys veroorsaak is. Jaarlikse brandstof-inflasie het tot 42,9-persent gestyg terwyl vervoer-inflasie 15,2-persent bereik het. Voedsel-inflasie het ook die derde agtereenvolgende maand toegeneem tot 1,4-persent. Ricado […]
# Statistics South Africa says consumer inflation rose sharply to 5.2-percent in October, up from 4.5-percent in September. This is the highest inflation rate in almost two-and-a-half years, driven largely by rising fuel prices. Annual fuel inflation surged to 42.9-percent, while transport inflation reached 15.2-percent. Food inflation also increased for the third consecutive month to […]
# Department of Mineral Resources and Energy director Robert Maake says Southern African Customs Union countries are exploring joint petroleum procurement to strengthen regional fuel security. Speaking after the SACU Inter-State Oil Committee meeting in Johannesburg, Maake says the five member states discussed harmonising petroleum policies, fuel pricing and specifications. He says regional cooperation and […]
# Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni, vra ontwikkelende lande om aktiewe deelnemers aan tegnologiese vernuwing te word en nie slegs verbruikers van tegnologie wat elders ontwikkel is nie. Sy is deel van die Suid-Afrikaanse afvaardiging onder leiding van president Cyril Ramaphosa wat Silicon Valley in Kalifornië besoek om insig te kry oor die wêreldwye […]
# Forum for South Africa is bekommerd oor tekorte aan noodsaaklike psigiatriese en geestesgesondheidsmedisyne in openbare gesondheidsgeriewe reg oor die land. Die leier, Tebogo Mashilompane, sê belangrike medisyne raak al moeiliker bekombaar in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en die Oos-Kaap. Hy sê die situasie strek verder as slegs ‘n farmaseutiese verskaffingsprobleem, en beskryf dit as […]
# Minister of Small Business Development Stella Ndabeni has called for developing countries to become active participants in technological innovation, rather than remaining consumers of technologies developed elsewhere. She is part of the South African delegation headed by president Cyril Ramaphosa visiting Silicon Valley in California to gain insights into the global artificial intelligence ecosystem. Ndabeni […]
# Transnet-haweterminale het alle vragmotorversendings vanaf myne na die Richardsbaaise hawe in KwaZulu-Natal vir 48-uur opgeskort weens ernstige verkeersopeenhopings langs die N2. Honderde voertuie het ‘n reuse-verkeersontwrigting veroorsaak, wat motoriste en sakeondernemings raak. Die opdrag vereis dat kliënte onmiddellik moet ophou om bykomende vragmotors te stuur, terwyl vragmotors wat reeds op die hawe is, slegs […]
# Rusland se president, Vladimir Putin, sê Asië en die Stille Oseaan-gebied kan slegs deur staats-, maatskaplike en ekonomiese soewereiniteit hulle self-identiteit en onafhanklikheid van die globale arena beskerm. Hy het sakeleiers toegespreek op die streek se Ekonomiese Samewerkingsberaad in Shenzhen in die ooste van China. Putin erken sanksies, tariewe en uitvoer-beperkings belemmer steeds streeks-ontwikkeling. […]