# City Power het die instelling van nuwe laaistasies vir elektriese voertuie aangekondig, ‘n belangrike mylpaal in die oorgang na skoon energie. Deel van City Power se tien-punt-energieplan sluit in die omskakeling van sy vloot na elektriese voertuie, om stadswye laai-infrastruktuur op te rig asook die bekendstelling van battery-ruilstelsels. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê die […]
# City Power has announced the arrival of new electric vehicle charging stations, marking a key milestone in Johannesburg’s clean energy transition. Part of its ten-Point Energy Plan, the rollout includes converting City Power’s fleet to electric, building city-wide charging infrastructure, and introducing battery-swapping systems. Spokesperson Isaac Mangena says the initiative will reduce emissions, fuel […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê ‘n sterk kankerbestrydende middel is in die diepsee aan die suidkus ontdek. Die middel word uit ’n seldsame seewurm onttrek en toon goeie potensiaal in die behandeling van kankers soos leukemie deur kankerselle spesifiek te teiken. Daar word verwag dat die ontdekking belegging in seenavorsing, […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment says a powerful cancer-fighting compound has been discovered in deep-sea waters off the south coast. The compound, known as Cephalostatin-one, is extracted from a rare marine worm and shows strong potential in treating cancers like leukemia by selectively targeting cancer cells. The discovery is expected to […]
# Vier werknemers van die Universiteit Pretoria het 28-duisend-rand in skenkings ingesamel met hulle deelname aan die Comrades Marathon. Die geld sal na die Visekanselier en Rektor se Beursfonds gaan vir die ‘verlore middel’-studente wat nie hoër onderwys kan bekostig nie, maar wie se huishoudelike inkomste buite die finansiële kategorie vir staatsbefondsing val. André Ganswindt, […]
# Four University of Pretoria employees went the extra mile to help deserving students gain access to higher education, raising over 28-thousand-rand in donations by completing the Comrades Marathon. André Ganswindt, Bianca Frost, Josiah Mavundla, and Mfundo Nyitana each set a target of nine-thousand-rand in donations, amounting to 36-thousand-rand. Frost exceeded her donation target, single-handedly […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het sy heel eerste aanlyn-werwingsveldtog vir vyfduisend-500 leerlingpolisielede van stapel gestuur. Die veldtog sal tot 18 Julie duur. ‘n Woordvoerder, Amanda van Wyk, sê rekrute sal streng keuring ondergaan voordat hul opleiding van nege maande begin en sal ‘n maandelikse toelaag ontvang:
# The South African Police Service has launched its first-ever e-Recruitment drive for five-thousand-500 police trainee positions. The drive will run from until 18 July 2025. Spokesperson Amanda van Wyk says recruits will undergo rigorous assessments before starting nine months of training and they will receive a monthly stipend:
# Meer as agt-duisend leerders sal van vandag tot Donderdag by die Rhema Bybelkerk in Randburg, Johannesburg, bymekaarkom vir die 2025 ABC Motsepe Suid-Afrikaanse Skole Koor-Eisteddfod. Die nasionale geleentheid, wat deur die Departemente van Basiese Onderwys en Sport, Kuns en Kultuur, in vennootskap met die Motsepe-stigting, aangebied word, bied kategorieë soos opera solo’s en klein […]