# Die Wes-Kaapse regering bied van vandag tot Donderdag gratis voertuigveiligheidstoetse vir leerdervervoer- en openbare vervoer-voertuie aan as deel van Mobiliteitsmaand. Dit vind van agt-uur soggens tot drie-uur namiddag by die Gene Louw-verkeerskollege en deelnemende toetssentrums plaas. Die hoofdirekteur, Maxine Bezuidenhout, sê gekwalifiseerde beamptes sal bande, remme, ligte en die onderstel nagaan en motoriste voorsien […]
# The Western Cape government is offering free vehicle safety checks for learners and public transport vehicles from today until Thursday as part of Mobility Month. Checks run from 8am to 3pm at Gene Louw Traffic College and participating testing centres. Mobility chief director Maxine Bezuidenhout says the assessments by qualified examiners will check tyres, […]
# ʼn Amerikaanse tuinbou-onderwyser hoop om weer die wêreldrekord vir die swaarste pampoen op te raap nadat hy sy vyfde reusepampoen-kompetisie gewen het. Travis Gienger het met sy pampoen wat een-duisend-83 kilogram weeg van Minnesota na Kalifornië gereis en die jaarlikse kompetisie in Halfmaanbaai gewen. Die wêreldrekord is verlede week in Engeland deur ʼn pampoen […]
# An American horticulture teacher is hoping to reclaim the world record for growing the heaviest pumpkin after winning his fifth giant-pumpkin competition. Travis Gienger travelled from Minnesota to California with his vegetable which weighed one-thousand-and-83 kilograms, and won the annual contest in Half Moon Bay. The world record was broken in England last week, […]
# Die Amerikaanse ekonome Robert Hall en Michael Woodford is bekroon met 2026 se Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe vir hul werk oor ekonomiese bestendiging. Hul navorsing het gelei tot die ontwikkeling van raamwerke wat regerings en sentrale banke help om ekonomiese hoogte- en laagtepunte te bestuur deur rentekoerse, staatsbesteding en ander beleidsmaatreëls. John Hassler van […]
# American economists Robert Hall and Michael Woodford have been awarded the 2026 Nobel Prize in Economic Sciences for their work on economic stabilisation. Their research has helped develop models used by governments and central banks to manage economic ups and downs through interest rates, government spending and other policy measures. The Nobel Committee’s John […]
# Eight Cape Town beaches have retained full Blue Flag status for the 2026/27 season, with four more selected as pilot sites. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham, says this marks the fifth consecutive season that eight City beaches have achieved full status, continuing Cape Town’s 25-year participation in the international […]
# Agt strande in Kaapstad het hul volle Blouvlag-status vir die 2026/27-seisoen behou, terwyl nog vier as proefstrande aangewys is. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê dit is die vyfde agtereenvolgende seisoen waarin agt strande die volle Blouvlag-status behaal, wat Kaapstad se 25-jarige deelname aan die internasionale Blouvlag-program voortsit:
# Die vakbondfederasie COSATU het regter Navi Pillay gelukgewens met haar Nobelprys vir Vrede. Pillay het in ‘n werkersklasgesin in Durban grootgeword. Sy het in 1967 ‘n regspraktyk in KwaZulu-Natal geopen en in 1995 Suid-Afrika se eerste swart vroue-regter in die Hooggeregshof geword. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die toekenning bied erkenning aan haar […]