# Nal’ibali Trust het ‘n nasionale oproep vir oorspronklike kinderverhale in inheemse tale gemaak terwyl Suid-Afrika Afrika-maand vier. Die inisiatief bevorder geletterdheid, Afrika-identiteit en moedertaal-leesvaardighede in IsiNdebele, Setswana, Siswati, Tshivenda en Xitsonga. Organiseerders sê kinders leer die beste in hul huistale. Die inisiatief wil kreatiwiteit en die bewaring van Suid-Afrika se taalkundige erfenis aanmoedig.
# Nasionale Ordes gaan volgende week aan 38 ontvangers toegeken word. Dis die hoogste eer wat Suid-Afrika toeken aan landsburgers en gesiene buitelandse burgers wat bydra tot die bevordering van demokrasie en die lewens van landsburgers verbeter. Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, ontvang die Orde van Ikhamanga in Goud vir sy besielende leierskap in rugby. Professor […]
# Thirty-eight recipients will next week receive the National Orders. These are the highest awards that South Africa bestows on citizens and eminent foreign nationals who have contributed to the advancement of democracy and improved the lives of citizens. Springbok coach Rassie Erasmus will receive the Order of Ikhamanga in Gold for his inspirational leadership […]
# Sokker: Madonna, Shakira en die K-pop boy band BTS sal die Super Bowl-styl halftydvertoning by vanjaar se Wêreldbeker-eindstryd in New Jersey in die VSA op 19 Julie lei. Die Colombiaanse popster, Shakira, stel vandag haar amptelike Wêreldbeker-liedjie vry. Die sewe-en-sestig-jarige Madonna stel haar 15de album in Julie vry. BTS, die musiekgroep met die beste […]
# Soccer: Madonna, Shakira and K-pop boy band BTS will headline the Super Bowl-style half-time show at this year’s World Cup final in New Jersey in the US on 19 July. Colombian pop star Shakira is releasing her official World Cup song today. Sixty-seven-year-old Madonna will release her 15th album in July. BTS, the best-selling […]
# Die prinses van Wallis het in Italië aangekom vir haar eerste amptelike oorsese reis ná haar kankerbehandeling. Catherine is op ‘n tweedaagse werksbesoek saam met die ‘n stigting wat sy in 2021 van stapel gestuur het om bewustheid te skep rondom die belangrikheid van die grondslagfase op latere lewensuitkomste. Een van die gewildste lede […]
# The Princess of Wales has arrived in Italy on her first official overseas trip since her cancer treatment. Catherine is on a two-day solo working trip with the Royal Foundation Centre for Early Childhood, which she launched in 2021 to raise awareness of the importance of early childhood on later life outcomes. One of […]
# Die Nelson Mandela-stigting het vanjaar se Nelson Mandela-erfenis-sportreeks van stapel gestuur om eenheid en maatskaplike invloed deur sport te bevorder. Dit sluit die Nelson Mandela-marathon in Kaapstad op 18 Oktober in, met wedlope van 42-, 21-, tien- en vyf-kilometer. Ander geleenthede sluit in die Mandela-dagstap en -wedloop in Johannesburg en Tshwane. Legacy Ride4Hope se […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging is gasheer vir meer as een-duisend-200 Graad 11-leerders landwyd deur middel van hul jaarlikse Child@Work-projek wat daarop gemik is om jongmense bloot te stel aan loopbane in die kleinhandelmotorbedryf. Leerders word bekendgestel aan tegniese, ambags-, administratiewe en bestuursgeleenthede binne die sektor. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die program poog om toenemende […]