# Suid-Korea hoop sy beroemde haai, Bukangi, is uiteindelik terug in die oop see nadat sy in die hawestad Busan in ‘n kanaal vasgekeer was. Die wyfie-bronshaai van drie-meter het vermoedelik die kanaal binnegeswem agter visse aan. Sy het groot belangstelling uitgelok terwyl reddingspogings aangewend is om haar terug see toe te lei. Amptenare het […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal optree teen amptenare wat nalatig was ten opsigte van die waterbesoedelingskrisis in Bronkhorstspruit. Sy het tydens ‘n besoek aan die gebied gesê interne en eksterne ondersoeke sal fokus op die tekort aan chloor, gebrekkige kommunikasie en die besluit om nie die betrokke aanleg te sluit […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says the city will take action against officials found negligent in the water contamination crisis in Bronkhorstspruit. She visited the area and said internal and external investigations would examine chlorine shortages, communication failures and the decision not to shut down the affected plant. Moya says the findings will determine accountability, […]
# Die parlementêre Gesondheidskomitee sê dis nie genoeg om een amptenaar te skors oor die waterkrisis in Bronkhorstspruit, Gauteng, nie. Voorsitter Faith Muthambi het aan eNCA gesê Tshwane se bestuur en politieke leierskap moet aanspreeklik gehou word. Die metro erken inwoners het onbehandelde water gedrink. Meer as 400 gevalle van maagdermsiektes is aangemeld. Muthambi sê […]
# South Korea is hoping its celebrity shark, Bukangi, is finally back at sea after becoming stranded in a canal in the port city of Busan. The three-metre female dusky shark is believed to have been attracted there by an abundance of fish to feed on. She drew huge crowds as rescuers tried to guide […]
# Parliament’s Health Committee says suspending one official over the Bronkhorstspruit water crisis in Gauteng is not enough. Chairperson Faith Muthambi told eNCA accountability must include City of Tshwane’s management and political leadership. The city admitted residents drank untreated water without warning. Over 400 gastrointestinal cases, mostly children under four, have been reported. Muthambi says […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile besoek vandag Bronkhorstspruit in Tshwane ná die waterbesoedelingskrisis wat meer as 400 mense met maagdermsiekte besmet het. Dis deel van die werk van die tussen-ministeriële komitee oor Water en Sanitasie. Mashatile sal die watersuiweringsaanleg besoek en ingelig word oor die toestand van die behandelings-infrastruktuur. Hy sal ook met die betrokke owerhede […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het geen berigte ontvang dat sardyne weer op groot skaal uitspoel soos laat in Julie en vroeg September in die Wes-Kaap aangemeld is nie. Hy ondersoek egter ʼn klein aantal jong sardyne wat oor ‘n gebied van sowat 200 meter op ʼn strand naby Mosselbaai uitgespoel […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment says it has received no reports indicating a recurrence of the widespread sardine mortality event observed between late July and early September in the Western Cape. However, it is investigating a small number of juvenile sardines, measuring less than five centimetres, washed up sparsely along approximately […]