# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het geen berigte ontvang dat sardyne weer op groot skaal uitspoel soos laat in Julie en vroeg September in die Wes-Kaap aangemeld is nie. Hy ondersoek egter ʼn klein aantal jong sardyne wat oor ‘n gebied van sowat 200 meter op ʼn strand naby Mosselbaai uitgespoel […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment says it has received no reports indicating a recurrence of the widespread sardine mortality event observed between late July and early September in the Western Cape. However, it is investigating a small number of juvenile sardines, measuring less than five centimetres, washed up sparsely along approximately […]
# Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het vir die 2026/27-seisoen internasionale Blouvlag-status vir drie strande behou, wat die metro se kustoerisme-aanbod versterk in die aanloop tot die somervakansie. Burgemeester Babalwa Lobishe sê Koningstrand, Humewood-strand en Hobie-strand het die gesogte internasionale akkreditasie behou. Humewood het boonop ‘n mylpaal van 25 opeenvolgende jaar in die Blouvlag-program bereik. Volgens Lobishe […]
# The Nelson Mandela Bay Municipality has retained international Blue Flag status for three beaches for the 2026/27 season, strengthening the metro’s coastal tourism offering ahead of the summer holidays. Mayor Babalwa Lobishe says Kings Beach, Humewood Beach and Hobie Beach have all retained the prestigious international accreditation. Humewood Beach has also reached a milestone […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku inwoners van Gauteng om voorsorgmaatreëls te tref, tydens die provinsie se eerste amptelike hittegolf van die 2026/27-somerseisoen. Die hittegolf, wat Vrydag begin het, sal na verwagting verhewig, met versengende toestande wat na verwagting tot Maandag sal voortduur. Daar word verwag dat temperature in Pretoria 35 grade Celsius sal bereik, terwyl […]
# The South African Weather Service is warning Gauteng residents to take precautions as the province experiences its first official heatwave of the 2026/27 summer season. The heatwave, which began on Friday, is expected to intensify, with scorching conditions forecast to persist until Monday. Pretoria is expected to reach 35-degrees-Celsius, while Johannesburg could hit 33 […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing verskerp pogings om Durban se Bayhead-wortelboom-erfenisterrein te beskerm deur middel van gekoördineerde wetstoepassing en omgewingsopruimingsaksies. Die adjunkminister Narend Singh sê regeringsinstansies, Transnet, die eThekwini-munisipaliteit en ander vennote sal saamwerk om plastiekbesoedeling te verwyder en die wortelboomhabitat te herstel. Die inisiatief volg na onlangse optrede teen onwettige […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment is stepping up efforts to protect Durban’s Bayhead Mangrove heritage site through coordinated enforcement and environmental cleanup operations. Deputy minister Narend Singh says government agencies, Transnet, eThekwini Municipality and other partners will work together to remove plastic pollution and restore the mangrove habitat. The initiative follows […]
# Die ministerie van Klimaatsverandering van die Verenigde Arabiese Emirate sê spanne is ontplooi om ‘n oliestorting te beperk wat die strande van Umm Al Quwain raak, dae nadat ‘n tenkskip voor die kus deur ‘n projektiel getref is. Spanne het onmiddellik begin met inperking, die afbakening van die gebied, skoonmaakwerk en herstelaksies om die […]