# Green Connection is baie teleurgesteld omdat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, appèlaansoeke verwerp het teen ‘n voorgestelde driedimensionele seismiese ondersoek aan die Weskus. Searcher Geodata UK beplan die ondersoek 220-kilometer van die kus tussen St Helenabaai en Hondeklipbaai. Lisa Makaula van Green Connection sê dit behels lugspuite wat herhaaldelik […]
# The Green Connection has expressed deep disappointment following minister of Forestry, Fisheries and the Environment David Maynier’s dismissal of appeals against a proposed three-dimensional seismic survey off South Africa’s West Coast. The survey, proposed by seismic data company Searcher Geodata UK Limited, is planned approximately 220 kilometres offshore, between St Helena Bay and Hondeklip Bay. […]
# The 44 baboons from the Waterfall troop in Simon’s Town in the Western Cape have settled into their new home at the Urban Wildlife Centre in Kogelfontein. The Cape Peninsula Baboon Management Joint Task Team’s chairperson, Bongani Mnisi, says the animals are adjusting well, with staff monitoring them around the clock. Mnisi added the […]
# Six African Catholic institutions are calling for climate action that considers the needs of African communities as they join a global initiative to divest from fossil fuel companies and support renewable energy. The announcement, made during the COP31 climate summit in Turkey, involves five religious orders and a university based in Burundi, Rwanda, Kenya, […]
# Die 44 bobbejane van die Waterfall-trop in Simonstad, Wes-Kaap, is gevestig in hul nuwe tuiste by die Urban Wildlife Centre in Kogelfontein. Die voorsitter van die Gesamentlike Taakspan vir Bobbejaanbestuur op die Kaapse Skiereiland, Bongani Mnisi, sê die diere pas goed aan, terwyl personeel hulle dag en nag dophou. Mnisi sê die nuwe tuiste […]
# Ses Afrika-gebaseerde Katolieke instellings doen ‘n beroep vir klimaatsoptrede wat die behoeftes van Afrika-gemeenskappe in ag neem. Hulle sluit aan by ‘n wêreldwye inisiatief om beleggings deur maatskappye in die fossielbrandstofsektor te onttrek en hernubare energie te ondersteun. Die aankondiging, wat tydens die COP31-klimaatberaad in Turkye gemaak is, betrek vyf godsdienstige ordes en ‘n […]
# Die N1-snelweg naby die Maraisburg-afrit in Gauteng is steeds in albei rigtings gesluit nadat ‘n brandstoftenkwa gisteraand omgeslaan het. Herstelspanne is besig om brandstof na ‘n ander tenkwa oor te pomp voor die wrak verwyder kan word. Die woordvoerder van die Johannesburgse Metro-polisie, Xolani Fihla, sê verkeer in die noordelike rigting is by die […]
# The N1 freeway is still closed in both directions near the Maraisburg exit in Gauteng after a fuel tanker overturned last night. Recovery teams are transferring fuel to another tanker before removing the vehicle. Johannesburg Metro Police Department spokesperson Xolani Fihla says northbound traffic is closed at the Soweto Highway, while southbound traffic is […]
# Stad Kaapstad gaan op 1 Desember vlak een-waterbeperkings instel. Die Nasionale Departement van Water en Sanitasie se jaarlikse bedryfs-beoordeling het bevind beperkings is noodsaaklik op gebruikers van die Wes-Kaapse watervoorraadstelsel. Die jongste gemiddelde damvlak is 70,4-persent, wat 13,4-persent laer is as ‘n jaar gelede. Die metro se woordvoerder, Leonardo Manus, het inwoners, besoekers en […]