# ‘n Haai wat ‘n groot trekpleister in die Suid-Koreaanse stad Busan geword het, is uiteindelik uit die kanaal gelei waarin sy langer as ‘n maand vasgekeer was. Owerhede se derde reddingspoging was suksesvol. Nette, drywende platforms en duikers is gebruik om die drie-meter-lange bronshaai, met die bynaam Bukangi, na die uitgang te stuur. Sy […]
# Activists and Citizens Forum sê alle politieke partye in Tshwane is verantwoordelik vir die waterkrisis in Bronkhorstspruit. Woordvoerder Dennis Bloem sê besoedelde water stel lewens in gevaar, met inwoners wat nie gebottelde water kan bekostig nie en gedwing word om onveilige water te drink. Bloem sê politieke leiers maak beloftes wat nooit verwesenlik word […]
# Huldeblyke stroom in vir die 65-jarige Janine Lochrenberg, wat gister in ‘n haai-aanval op Orientstrand in KuGompo City in die Oos-Kaap gesterf het. Die afgetrede kernradiograaf en mediese fisikus was ook ‘n talentvolle musikant en ‘n ywerige oopwaterswemmer. Sy word beskryf as intelligent, bedagsaam en dapper. Die Oos-Londense Oopwater-swemvereniging sê Lochrenberg is dood waar […]
# A shark that became a major attraction in the South Korean city of Busan has finally been guided out of the canal where she had been trapped for more than a month. Authorities succeeded in their third rescue attempt, using nets, floating platforms and divers to steer the three-metre female dusky shark, nicknamed Bukangi, […]
# The Activists and Citizens Forum is holding all political parties in Tshwane responsible for the water crisis in Bronkhorstspruit. Spokesperson Dennis Bloem says contaminated water is endangering lives, while residents who cannot afford bottled water are forced to drink unsafe supplies. Bloem accuses political leaders of making empty promises and alleges the water tanker […]
# Tributes are pouring in for 65-year-old Janine Lochrenberg, who died in a shark attack at Orient Beach in KuGompo City in the Eastern Cape yesterday. The retired nuclear radiographer and medical physicist was also a talented musician and passionate open-water swimmer. She has been described as intelligent, thoughtful and brave. The East London Open […]
# Suid-Koreaanse owerhede wend tans ‘n derde poging aan om ‘n haai met die bynaam Bukangi terug te lei na die oop see nadat hy reeds langer as ‘n maand in ‘n kanaal in die hawestad Busan vasgekeer is. Die bronshaai van drie-meter het reeds meer as 1,6-miljoen besoekers gelok. Vorige reddingspogings was onsuksesvol en […]
# South Korean authorities are making a third attempt to guide a shark nicknamed Bukangi back to the open sea after it became trapped in a canal in the port city of Busan more than a month ago. The three-metre dusky shark has attracted more than 1.6-million visitors. Earlier rescue attempts failed, and officials are […]
# Die Waterinstituut van Suider-Afrika waarsku oor die verhoogde gevare teen watersekerheid namate Suid-Afrika die somer-reënseisoen betree. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel van nou tot Desember minder reën en hoër temperature oor die grootste deel van die land. Die instituut se uitvoerende hoof, Lester Goldman, sê kundige werknemers word benodig om klimaat-vooruitskattings in doeltreffende besluite oor […]