# Die DA beweer ‘n verklikker se toetse het cholera-bakterieë gevind in Bronkhorstspruit se watersuiwerings-aanleg. Woordvoerder Cilliers Brink vra Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, om watergehalte-uitslae bekend te maak en sê inwoners moet weet of die water veilig is. Meer as 160 mense is glo in die hospitaal opgeneem. Brink sê die stad het voor […]
# The DA claims whistleblower tests have detected cholera bacteria at the Bronkhorstspruit wastewater treatment works. The party’s Cilliers Brink calls on Tshwane mayor Nasiphi Moya to release water-quality results, saying residents have a right to know if water is safe. More than 160 people have reportedly been hospitalised. Brink says the city failed to […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid is bekommerd oor maagdermkanaal-siektes in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede in die Stad Tshwane. Die afgelope ses dae is ongeveer 160 diarree- en maagverwante siektes in die metro aangemeld. Tshwane sê ʼn siekte wat deur water oorgedra word is ʼn moontlike oorsaak, maar die ondersoek duur voort. Die komitee se voorsitter, […]
# Parliament’s portfolio committee on Health says it is concerned about reports of a cluster of gastrointestinal illnesses affecting residents of Bronkhorstspruit and surrounding communities in the City of Tshwane. Between 160 diarrhoea and stomach-related cases were recorded over six days in the metro. The City of Tshwane has stated that a waterborne illness was among […]
# Australia has confirmed its first detection of H5 bird flu on sub-Antarctic Macquarie Island, with the virus found in a southern elephant seal and a kelp gull. The remote island is an important breeding ground for wildlife, including vulnerable elephant seals and penguins. Authorities fear the virus could cause significant deaths among seal pups […]
# Australië het die eerste keer die H5-voëlgriepvirus in ʼn suidelike see-olifant en ʼn kelpmeeu op die sub-Antarktiese Macquarie-eiland gevind. Die afgeleë eiland is ʼn belangrike broeiplek vir die natuurlewe, soos kwesbare see-olifante en pikkewyne. Owerhede vrees die virus kan in die broeityd aansienlike vrektes onder robwelpies veroorsaak. Meer as 13-duisend welpies op die nabygeleë […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê Suid-Afrika sal hom by November se COP31-klimaatskonferensie in Antalya, Turkye, beywer vir regverdige klimaatfinansiering. Maynier sê ontwikkelende lande het groter ondersteuning nodig om by klimaatsverandering aan te pas, uitlaatgasse te verminder en kwesbare gemeenskappe te beskerm. Hy sê klimaatsoptrede moet industrialisasie, werkskepping en […]
# Suid -Afrika sal by die COP31-konferensie klem lê op finansiering vir klimaat-aanpassing, werkloosheid, ongelykheid en armoede. Die klimaatverandering-onderhandelaar, Maesela Kekana, het in Sandton gesê die land sal hom beywer vir praktiese oplossings in billike energieoordrag, en meer befondsing vir ontwikkelende nasies. Hy vra duideliker maatreëls om klimaat-veerkragtigheid na te spoor, die dringende oorgang van […]
# South Africa will prioritise climate adaptation finance, unemployment, inequality and poverty at the COP31 conference. Speaking in Sandton, climate change negotiator Maesela Kekana says the country will push for practical solutions, in just energy transition, and increased funding for developing nations. He called for clearer measures to track climate resilience, the urgent transition of […]