# Die Stad Tshwane sê hy ondersoek tussen 140 en 160 gevalle van diaree en ander maagdermaandoenings in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede. Die meeste pasiënte is by die Bronkhorstspruit-hospitaal behandel met ander voorvalle wat by die Mamelodi-, Steve Biko Akademiese- en die Wilgers-hospitale aangemeld is. Die woordvoerder van die burgemeester Samkelo Mgobozi sê ondersoeke gaan voort […]
# The City of Tshwane says it is investigating between 140 and 160 reported cases of diarrhoea and other gastrointestinal illnesses in Bronkhorstspruit and surrounding areas. Most patients were treated at Bronkhorstspruit Hospital, while additional cases were reported at Mamelodi Hospital, Steve Biko Academic Hospital and Wilgers Hospital. Mayoral spokesperson Samkelo Mgobozi says investigations are ongoing and […]
# Russiese owerhede het begin met strenger stappe teen vals, kunsmatige intelligensie-geskepte foto’s van bere te midde van ‘n toename in werklike aanvalle. ‘n Vrou het met ChatGPT ‘n foto van ‘n beer in ‘n dorpie geskep en as ‘n grap met ‘n vriend gedeel. Die foto is wyd versprei op sosiale media, waarop angstige […]
# Die Indonesiese president, Prabowo Subianto, het die hoof van die land se agentskap vir rampvoorkoming en -hantering vervang terwyl veldbrande vererger. Die Leër-generaal Kristomei Sianturi neem oor by TNI Suharyanto, wat sedert 2021 hoof was. Die agentskap help om bos- en moerasbrande in Sumatra en Kalimantan te bestry, waar rook wyd voorkom. Die leierskapsverandering […]
Indonesian President Prabowo Subianto has replaced the head of the country’s disaster mitigation agency as wildfires intensify. Army general Kristomei Sianturi takes over from TNI Suharyanto, who had led the agency since 2021. The agency is helping fight forest and peatland fires in Sumatra and Kalimantan, where smoke has affected the region. The leadership change […]
# The City of Cape Town says a partnership with RethinkTheStink and Save a Fishie is helping to prevent sewer blockages and reduce plastic pollution in rivers and the ocean. The bin-it-don’t-flush-it campaign is educating learners and communities about proper waste disposal, with awareness programmes. Mayoral committee member for Water and Sanitation Zahid Badroodien says […]
# Die Stad Kaapstad sê ‘n vennootskap met RethinkTheStink en Save a Fishie help om rioolverstoppings te voorkom en plastiekbesoedeling in riviere en die oseaan te verminder. Die “gooi dit in die asblik, moenie dit afspoel nie“-veldtog voed leerders en gemeenskappe op om deur middel van bewusmakingsprogramme op die regte manier van afval ontslae te […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging dring aan op dringende optrede nadat die Departement van Minerale en Petroleum Hulpbronne erken het Simmer Deep Gold Mining in Gauteng het nie ‘n opdrag nagekom nie. Die beweging sê inwoners naby mynhope in Slovoville het nie ‘n definitiewe rehabilitasiedatum ontvang nie. Sydney Baloyi eis onafhanklike toetsing van lug, stof, grond […]
# Die DA vra die Stad Tshwane om rioollekkasies in Chantelle, The Orchards, dringend te herstel. Woordvoerder Leanne de Jager sê rou riool loop oor in ‘n vleiland langs ‘n kleuterskool en huise, ondanks herhaaldelike aanmelding deur inwoners. Sy sê inwoners kla oor ‘n oorweldigende stank, asook slange en knaagdiere wat deur die besoedeling gelok […]